AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Verkiesing: Rasionele optrede bepleit

Verantwoordelike optrede en uitsprake deur politieke partye en hul lede in die aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing is uiters belangrik, sê mnr. Johannes Möller.

Verantwoordelike optrede en uitsprake deur politieke partye en hul lede in die aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing is uiters belangrik, sê mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA.


Terwyl verkiesingsveldtogte verlede week al hewiger gewoed het, het hy ’n ernstige beroep op alle Suid-Afrikaners gedoen om hulle te weerhou van ongekwalifiseerde, neerhalende en opruiende uitsprake oor kommersiële boere.


“Partye en hul lede moet hulle nie skuldig maak aan uitsprake wat sekere gemeenskappe kan benadeel nie. Dié soort uitsprake gaan gewoonlik met emosie gepaard wat lei tot wanindrukke.” Hy sê die uitsprake dra ook nie by tot nasiebou en ’n vreedsame samelewing nie. Dit polariseer gemeenskappe.


“As verantwoordelike landsburgers moet ons mekaar se regte eerbiedig en toesien dat misdadigers wat dit aantas, nie in gemeenskappe veilig voel nie.  Politieke partye behoort hulle sterk uit te spreek teen geweldsmisdaad wat reeds baie Suid-Afrikaners se lewens ingrypend verander het. ”


Mnr. Hans van der Merwe, uitvoerende direkteur  van Agri SA, verwys na ’n memorandum van verstandhouding tussen die Onafhanklike Verkiesingskommissie (IEC) en landbou-organisasies wat in April onderteken is. Dit verbind onder meer die organisasies tot samewerking, reël ’n protokol vir toegang tot plase en maak voorsiening vir tyd om te stem.


“Agri SA is verbind tot die handhawing van demokratiese beginsels binne ’n wetsraamwerk en gun elke kieser die geleentheid om sy stem volgens sy oortuiging uit te bring. Ons moedig boere aan om hul werkers en hul afhanklikes die geleentheid te gee en by te staan om aan die verkiesing deel te neem,” het Van der Merwe gesê.


17 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.04
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.89
+0.2%
Silwer
22.21
-0.2%
Palladium
1,853.28
-1.3%
Platinum
992.00
-0.8%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot