AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verkiesing: Wetsontwerpe nie geteken nie

Wetsontwerpe wat nog nie onderteken is nie, kan deur die nuwe president onderteken word, of terugverwys word.

Dit gaan nie eintlik veel saak maak of pres. Jacob Zuma die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte die aand voor die verkiesing teken of nie, meen prof. Marinus Wiechers, hoogleraar in staats- en administratiewe reg.

Die Parlement het sy moue hoog opgerol om hierdie wetsontwerp en ook ander soos die Wetsontwerp op die Waardering van Eiendom, handel oor doeanebeheer, doeanebelasting, doeane en aksyns, taalpraktisyns, ontwikkeling van infrastruktuur en oor wetenskap en tegnologie voor die verkiesing te voltooi.

Pres. Zuma het by die ANC se laaste vierkiesingsbyeenkoms gesê dat die party hom daartoe verbind om die bestaande grondeise te finaliseer wat voor die 1998 afsnydatum ingedien is. “Wetgewing om hierdie proses moontlik te maak is deur die uitgaande Parlement goedgekeur.”

Hy het hier verwys na die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte wat die eisproses vir nog vyf jaar sal open en die een oor die Waardering van Eiendom wat die stig van ’n grondwaardeerder-generaal moontlik maak. Zuma het ook gesê dat wetgewing uitgebring sal word om die afstammelinge van die Khoi en San te akkommodeer wie se grond voor 1913 afgevat is.

Maar met die vierde Parlement se werksaamhede wat Dinsdag om middernag verstryk, het Landbouweekblad gaan vasstel of Zuma wel die wette onderteken het.

Nog uitstaande
Volgens die Parlement se Kantoor vir Wetgewing het hulle nog nie die getekende wetgewing teruggekry nie en hulle rekords wys dus steeds dat dit vir die president vir goedkeuring gestuur is.

Oor die huidige stand van sake het Wiechers gesê omdat die Parlement reeds die wetsontwerpe goedgekeur het, wag dit op die ondertekening van die President, wie dit ook al mag wees.

Hy het gesê indien die huidige president dit nie onderteken nie, kan die verkose president dit steeds onderteken. Die verkose president kan ook, na gelang van die samestelling van die nuwe Parlement, besluit om dit terug te verwys, veral as daar teenkanting is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.3%
Rand - Pond
19.42
-0.2%
Rand - Euro
17.41
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.72
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,645.90
+0.2%
Silwer
18.97
+0.5%
Palladium
2,077.50
+0.2%
Platinum
866.00
+0.9%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,367
+0.5%
Alle aandele
63,672
+0.4%
Hulpbronne 10
56,431
+0.2%
Industriële 25
79,494
+1.4%
Finansiële 15
14,006
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot