AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verklaar droogte as ramp, vra Agri SA

Agri SA het weer ? beroep op die Regering gedoen om die droogte as ? nasionale ramp te verklaar.

Agri SA het die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, mnr. Des van Rooyen, se aankondiging verwelkom dat agt provinsies as droogterampgebiede verklaar word. Slegs Gauteng is nog nie 'n droogterampgebied nie.

Hierdie aankondiging te same met die mosie wat deur die Parlement aanvaar is om die droogte as ‘n nasionale ramp te verklaar, lê die basis vir omvattende finansiële- en humanitêre steun deur die Regering, sê die organisasie in 'n nuusverklaring.

Agri SA doen ‘n beroep op die Regering om finansiële hulp so spoedig moontlik aan boere beskikbaar te stel. Die georganiseerde landbou wil ook meewerk om veral voer- en ander vorme van humanitêre hulp so doeltreffend moontlik op plase uit te kry.

Agri SA is reeds sedert November 2015 besig om die algemene publiek en private sektor te mobiliseer om voer en ander vorme van humanitêre hulp te skenk. Altesaam 20 000 kommersiële asook opkomende boere is reeds gehelp. Met die hulp van die kleinhandelsektor is kospakkies en gebottelde water aan plaaswerker-gemeenskappe versprei.

Samewerking nou nodig

‘n Goed gekoördineerde poging en samewerking tussen ál die rolspelers is nou nodig om voedseltekorte en sosio-maatskaplike krisisse te beperk. Boere moet egter nie hoop verloor nie, want ‘n noemenswaardige verswakking in die El-Niño-weerverskynsel word deur weerkundiges voorspel.

Agri SA sê dit is nou van uiterste belang om voedselsekerheid vir elke huishouding te verseker. In dié verband het die Regering en georganiseerde landbou ‘n instrumentele rol te vervul om die volhoubaarheid van voedselproduksie deur en die behoud van werksgeleenthede in die landbousektor van elke provinsie te optimaliseer sowel as om produsente se produksiebasis te beskerm en daardeur Suid-Afrika se voedselsekerheidstatus te behou.

Met die volgende plantseisoen om die draai is regeringshulp nou dringend nodig om  landbouers in staat te stel om aanplantings op groot skaal in die nuwe plantseisoen te kan doen. Veevrektes het ook voorgekom en dit is ook nodig om veekuddes aan te vul oor die volgende 12 tot 18 maande. Finansiering word ook vereis om landbouers met hul oorlaatskuld by te staan. Dit sal hulle in staat te stel om vinnig te herstel en met produksie na die droogte te begin.

Volgens Agri SA heers groot kommer in die Wes-Kaap waar veral die te wagte reënval in die Swartland- en Weskusstreek nog nie gerealiseer het nie. ‘n Tekort aan veevoer gedurende die winter in somerreënvalgebiede is ‘n verdere kopseer wat ook met uitgebreide regeringshulp oorkom kan word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
19.35
-0.1%
Rand - Euro
17.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.9%
Goud
1,623.82
-0.3%
Silwer
18.16
-1.3%
Palladium
2,065.50
-0.5%
Platinum
848.50
-0.6%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot