AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Verkoop genetika aanlyn

Genetika word nou ook digitaal gebruikersvriendelik aangebied, maar dan moet jy jou webwerf goed bestuur.

Genetika kán baie suksesvol deur digitale webwerwe verhandel word. Digitale kommunikasie bring vandag kopers en verkopers veel makliker bymekaar as in die dae toe handel deur middel van koerant-, tydskrif en radio-advertensies plaasgevind het, het mnr. Chris Burgess, hoofredakteur: landbou-titels van Media24, waarvan Landbouweekblad deel is, tydens die Merino-wêreldkongres gesê.

“Die media is vandag oral om ons. Die media het mobiel geword met onder meer selfone. Die wêreld ervaar en gebruik media nou heeltemal anders as die tradisionele manier van ouds,” het hy gesê. Almal weet van en gebruik Google – dit is nou dié media-handelsmerk. Baie mense – ook boere – gebruik Facebook, Twitter You Tube en ander digitale kommunikasiekanale. Boere organiseer hulself digitaal met hul selfone."

Digitale platforms gaan oor gemak, het Burgess gesê, en Media24 staan midde-in dit. “Die gedrukte media vorm nou net ’n druppel in die emmer by Media24. E-media is die toekoms.”

Die modene koper wil ten volle ingelig wees oor die produk wat hy koop. Hy wil deel wees van die koopproses, en wil nie voorgeskryf word nie. “En die digitale media is in staat om die koper ten volle deel van die transaksie te maak.”

Dieregenetika word baie gebruikersvriendelik aangebied in die digitale media, het Burgess gesê. Dit maak dit moontlik om maklik spesifieke diere wat by jou teeldoelwitte en omstandighede inpas, te vind en te koop. Dit vergemaklik beplanning baie. “Maak egter seker dat jou kliënt jou maklik kan vind op ’n webwerf, en wanneer kliënt en verkoper mekaar daar gevind het, moet seker gemaak word dat hy volledig ingelig word sodat hy nie nodig het om nóg webwerwe te besoek vir inligting nie,” het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.12
+0.4%
Rand - Euro
17.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot