AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verkoop van 4,6 miljoen aandele verhoed

'n Afgetrede boer, mnr. Willem Schutte, het verlede week verhoed dat 2,4 miljoen aandele van Senwesbel en 2,2 miljoen aandele van Senwes op 'n openbare veiling te koop aangebied word.

Mnr. Schutte is 'n aandeelhouer van Senwes en Senwesbel en het voorheen op die plaas Doringfontein in die distrik Potchefstroom geboer. Hy het 'n dringende hofbevel aangevra in die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein, maar die saak is teruggehou ná die afslaersonderneming, Hugo & Terblanche, ingestem het om nie met die veiling voort te gaan nie. Die aansoek vir 'n hofbevel is tot 17 Oktober uitgestel. Mnr. Schutte beweer in sy hofaansoek Senwes en Senwesbel het, in stryd met die Maatskappyewet se artikel 308, nog nie hul finansiële state vrygestel het nie. Dit is 'n misdryf in terme van dié wet, wat bepaal dat 'n maatskappy sy finansiële state binne drie maande ná die einde van sy boekjaar moet vrystel. Senwes en Senwesbel se boekjaar het op 30 April geëindig. Dit beteken die state moes voor einde Julie bekend gestel word. Hy voer aan die feit dat die state nog nie vrygestel is nie, weerhou hom daarvan om die aandele wat te koop is, se werklike waarde te bepaal. Hy beweer die advertensie wat die veiling van die aandele geadverteer het, het ook nie aan die wetsvereistes voldoen nie, aangesien die werklike eienaars en opdraggewers van verskeie insolvente boedels nie in die advertensie geopenbaar word soos wat deur die Insolvensiewet vereis word nie. Die aandele wat opgeveil sou word, behoort glo aan verskeie boere wat deur Senwes gelikwideer is. In die voorbereide hofstukke sê mnr. Schutte dat Senwes en Senwesbel in die toekoms "werklik groot winste kan realiseer en die persoon wat hierdie veiling georkestreer het, kan die aandele vir 'n winskoop inkoop en later weens sy binnekennis 'n groot wins realiseer''. Hy beweer "die direksie van Senwes en Senwesbel probeer die gepoogde optrede deur Landboulex fnuik deur 'n groot aandeel in die maatskappy deur hul genomineerdes te laat inkoop om 'n sterker stemreg as aandeelhouer uit te oefen op die spesiale of komende jaarvergadering om sodoende hul posisie as direksielede te beskerm''. Senwes, Senwesbel en Landboulex gaan moontlik tot die aansoek toetree.

30 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.1%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,669.73
+0.5%
Silwer
19.01
+1.0%
Palladium
2,186.75
-0.9%
Platinum
876.50
+1.0%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,265
+0.6%
Alle aandele
63,625
+0.6%
Hulpbronne 10
60,617
+1.4%
Industriële 25
77,008
+0.3%
Finansiële 15
13,749
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die beste gee
Ek is snaaks n mense mens hou van kuier braai en nuwe mense ontmoet ek hou van movies kyk tyd by die kerk duer bring en met my kids spandeer
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot