AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Verkope van kunsmis kan toeneem

Kynoch/Hydro het etlike miljoene rande in die verbetering van sy kunsmisaanlegte op Potchefstroom en Richardsbaai belê. Dit sluit aan by wat dié maatskappy gesê het toe hy Kynoch oorgeneem het, naamlik dat hy 'n groeipotensiaal in Suid-Afrika sien en hier is om te bly.

Só het mnr. John Craven, skakelbeampte van Kynoch, in Pretoria gesê waar hy die wenners van die Kynoch-gewasverbouingswedstryd vir landboujoernaliste bekend gemaak het.

Die verbeterde aanleg op Potchefstroom is al in produksie, wat die voorsiening van kunsmis, asook gehalte, sal verbeter.

Tans dui alles daarop Kynoch/Hydro sal einde vanjaar gunstiger resultate behaal. Die kunsmismark verwag 'n toename in kunsmisverkope weens die beter posisie waarin boere hul bevind - beter kontantvloei én beter kredietwaardigheid.

Mnr. Charl van Rooyen, redakteur van Landbouweekblad in Gauteng, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Limpopo en Noordwes, het die eerste en tweede prys in die afdeling vir artikels oor grondgesondheid en bemesting ingepalm en was ook tweede in die nuusafdeling. Mnr. Hugo Lochner, Landbouweekblad se artikelredakteur in Kaapstad, het die nuusafdeling gewen, terwyl mnr. Joël Kotzé, skakelbeampte van Taurus, eerste in die elektroniese afdeling was.

Mnr. Craven het gesê die inskrywings, veral in die artikelafdeling, was besonder goed. Die wenartikel - oor die bemesting van aangeplante weidings vir die afronding van speenkalwers - sal heelwat tot toekomsverwagtinge bydra. Dit word deur prikkelende, interessante feite en tegniese korrektheid gekenmerk.

18 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot