AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verkope van nuwe voertuie daal

Die daling in die verkoopsyfer van nuwe voertuie word gehandhaaf en na verwagting sal sowat 12% minder nuwe voertuie vanjaar verkoop as in 2015.

In Mei vanjaar is 42 907 nuwe voertuie van die hand gesit, wat ’n afname van 10,3% verteenwoordig teenoor die verkoopsyfer vir Mei velede jaar. Die verkope van passasiersvoertuie en ligte kommersiële voertuie (bakkies) het onderskeidelik met 12,9% en 5,3% gedaal.

Mnr. Simphiwe Nghona, hoofbestuurder van Wesbank se kleinhandelsvoertuigafdeling, sê die verkope aan voertuigverhuringsmaatskappye begin normaliseer na die aansienlike groei in die eerste maande van 2016. Hierdie verkope vir Mei was wel 5,9% laer as in Mei verlede jaar, maar die jaar-op-jaar groei van dié segment staan op ’n gesonde 48,7%.

Die verkope van nuwe voertuie deur amptelike handelaars was in Mei 2,5% laer as in Mei 2015. Dit word toegeskryf aan nuwe modelle wat in die ligte kommersiële voertuigsegment (bakkies) bekendgestel is. Bakkieverkope deur amptelike handelaars het jaar-op-jaar met 15,4% gegroei.

Die swakker rand veroorsaak prysinflasie by veral nuwe voertuie en verbruikers verskuif hul fokus na die mark vir gebruikte voertuie. Die mark vir gebruikte voertuie het gevolglik in Mei vanjaar met 9,5% gegroei teenoor Mei verlede jaar.

“Onder huidige omstandighede lyk dit asof verbruikers hulle voertuie langer hou voordat hulle dit met ’n nuwe model vervang. Dit is ook duidelik dat talle verbruikers die mark vir gebruikte voetuie ondersteun,” sê Nghona.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot