AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

Verkope van trekkers daal

Trekkerverkope van 482 eenhede in November was sewe eenhede minder as die 489 eenhede wat verlede November aangemeld is.

Verkope vir die 11 maande van die jaar tot dusver is nou 3% laer as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 11 eenhede in November was een eenheid minder as die 12 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver is stroperverkope nou ongeveer 4% laer vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar.

Hoewel die seisoen vir somergewasse redelik laat begin het en reën net kol-kol geval het, kon die meeste boere aanplantings doen. Die groei van die gewasse sal nou afhang van voortgesette reën tot aan die einde van Februarie, sê mnr. Wynn Dedwith, voorsitter van die SA Landboumasjinerie-assosiasie.

Met die herstel van die mielieprys oor die afgelope weke is algemene sentiment in die mark steeds versigtig optimisties. Beramings in die bedryf is onveranderd en die algemene mening is dat verkope vir 2014, vergeleke met die vorige jaar, ongeveer 5% laer sal wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.10
-0.1%
Rand - Pond
20.89
+0.1%
Rand - Euro
18.62
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Platinum
1,024.56
+1.3%
Palladium
1,669.70
+0.0%
Goud
1,914.88
+0.1%
Silwer
23.49
+0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,629
0.0%
Alle aandele
79,802
0.0%
Hulpbronne 10
74,686
0.0%
Industriële 25
102,624
0.0%
Finansiële 15
16,551
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Betroubare opregte mense is n maklike humoristiese mens en kom
Ek is n Vriendelike omgee mens met hope humor en Bae liefde vir my medemens. Geniet die buite lewe en vang graag vis en Kamp graag. H
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot