AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4907
27,00
SOYA
05 Okt
-
9248
-17,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7204,8
35,80
WMAZ
05 Okt
-
4960
44,00
YMAZ
05 Okt
-
4871,4
15,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Verlies aan kundigheid ondersoek

Die uitvloei van kundigheid by die LNR-Onderstepoort Veeartsenykunde Instituut (OVI) kry aandag op hoë vlak.

Die Minister van Landbou en Grondsake, me. Thoko Didiza, het op die amptelike bekendstelling van Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) as sake-eenheid gesê daar moet gekyk word na die OVI se herstrukturering en hoe die verlies aan navorsers bekamp kan word.

Dr. Steven Cornelius, direkteur van die OVI, sê hy stem saam, want die OVI is met navorsing nie net nasionaal nie, maar vir die hele Afrika van belang. "As die OVI uit die Landbounavorsingsraad verdwyn, kan die LNR toemaak. Wat ons het, moet ons verbeter en ons kan dit net doen deur beter finansiering. Almal stem saam dat daar meer geld moet wees, maar niemand steek 'n hand in die sak nie. Dit is tyd dat almal om die besprekingstafel bymekaar kom."

Intussen het die Adjunkminister van Landbou en Grondsake, mnr. Dirk du Toit, opdrag gegee dat die departement stappe ondersoek om gemeenskapsdiens vir veeartse in werking te stel.

Sy woordvoerder, me. Sybilla Hilzinger-Maas, sê mnr. Du Toit het met die georganiseerde landbou en ander instansies daaroor gepraat en daar is heelwat ondersteuning vir die proses.

Daar heers 'n geruime tyd al kommer in landboukringe oor die landwye tekort aan staatsveeartse. Daar word gemeen só 'n stap kan verligting bring en terselfdertyd wye ondervinding aan die afgestudeerdes bied.

  • Die OBP het twee nuwe entstowwe bekend gestel vir perdegriep en 'n 3-in-1-kombinasie-entstof teen gasgangereen-kompleks by beeste, skape en bokke.
  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    Smalls

    Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    17.71
    -0.4%
    Rand - Pond
    20.20
    +0.1%
    Rand - Euro
    17.61
    +0.0%
    Rand - Aus dollar
    11.49
    -0.2%
    Rand - Jen
    0.12
    -0.2%
    Goud
    1,717.72
    -0.5%
    Silwer
    20.75
    -1.5%
    Palladium
    2,314.50
    -0.3%
    Platinum
    927.00
    -0.7%
    Brent-ruolie
    91.80
    +3.2%
    Top-40
    59,918
    +0.1%
    Alle aandele
    66,353
    +0.1%
    Hulpbronne 10
    64,194
    -0.6%
    Industriële 25
    80,336
    +0.3%
    Finansiële 15
    14,150
    +0.7%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Wil jou die mooi kant van die lewe wys
    Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
    Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
    Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot