AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Verlorenvlei dalk bewaringsgebied

Die riviermonding en die opvanggebied by Verlorenvlei aan die Weskus word dalk 'n bewaringsgebied.

Verlorenvlei by Elandsbaai is bewarenswaardig omdat dit oor so 'n groot area strek, 'n groot verskeidenheid vleihabitatte huisves en die relatiewe skaarsheid van soortgelyke habitatte in die Wes-Kaap.

Dit is die habitat van meer as 200 voëlspesies, wat die bedreigde wit pelikaan (Pelecanus onocrotalus) insluit, en endemiese visspesies. Volgens die organisasie Cape (Cape Action for People and the Environment) is Verlorenvlei een van die belangrikste riviermondingstelsels in die Wes-Kaap en een van die grootste natuurlike vleie aan die weskus van Suid-Afrika. Dis een van net 'n paar varswatermere aan die Suid-Afrikaanse kus.

Die Verlorenvlei-stelsel bestaan uit 'n kusmeer en 'n rietmoeras wat met die see verbind is deur 'n klein riviermonding. Die meer is sowat 13,5 km lank en 1,4 km wyd en lê in die oorgangsone tussen die Karoo- en fynbos-plantegroeitipes. Dit het tot gevolg dat daar 'n groot verskeidenheid spesies teenwoordig is.

BirdLife Suid-Afrika en die Natuurlewe-en-Omgewingsvereniging van Suid-Afrika (Wessa) het onlangs finansiering gekry om 'n deel van die opvangsgebied te beskerm. Hulle gaan in samewerking met Kaapse Natuurbewaring probeer om grond wat nou aan die departement van openbare werke behoort, aan Kaapse Natuurbewaring oor te dra.

BirdLife se bewaringsbestuurder vir die Wes-Kaap, mnr. Dale Wright, sê dit gaan help dat hulle die stelsel as 'n provinsiale natuurreservaat kan laat verklaar, maar dit kan jare neem. "In die stadium konsentreer ons daarop om die opvanggebied wat die riviermonding voed, te beskerm terwyl ons wag dat die gebied bewaringstatus kry."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot