AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6900
-20,00
CORN
19 Okt
-
3070
-15,00
SOYA
19 Okt
-
7155
-50,00
SUNS
19 Okt
-
10600
-3,00
WEAT
19 Okt
-
5729,8
-12,20
WMAZ
19 Okt
-
3185
-15,00
YMAZ
19 Okt
-
3343,2
-12,80
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Vermeende plaasaanvaller probeer homself glo skiet

akkreditasie
Foto: Michelle van der Spuy
Foto: Michelle van der Spuy
’n Vermeende plaasaanvaller wat Vrydagoggend drie skote op me. Magdaleen Brits, ’n boervrou van Verkykerskop in die Vrystaat, afgevuur het, het homself glo later die dag probeer skiet nadat boere hom aangekeer het, berig Netwerk24.

Luidens die berig het die aanvallers op Brits toegeslaan nadat haar man, Peet, dorp toe gery het. Hulle het plaaswerkers vasgebind en aangerand waarna hulle Brits in die plaashuis probeer aanval het. Hulle kan egter nie deur die huis se diefwering kom nie.

Boere uit die omgewing het na die aanvallers gesoek en selfs helikopters is in die soektog ingespan. Die verdagtes is opgespoor nadat die soektog afgelas toe ’n boer vyf mans met rugsakke deur sy veld sien loop.

Luidens die berig het een van die verdagtes sy wapen op die boer gerig, maar homself drie keer probeer skiet het toe nog ’n boer opdaag. Sy vuurwapen het egter geweier. Die vyf mans is in die veld in hegtenis geneem.

MOORD OP GASTEPLAAS

Netwerk24 berig ook mnr. Len Pretorius is Vrydagaand voor sy vrou, Joey, op ’n gasteplaas in Limpopo doodgeskiet.

Die egpaar was in hul rondawel toe hulle ’n harde slag teen die venster hoor. Toe Pretorius die gordyn ooptrek, het hy drie gewapende mans gesien wat teen die venster geskop het. Hulle het deur die venster gebreek en hom in die gesig geskiet. Hy is op die toneel dood.

Volgens kol. Moatshe Ngoepe, polisiewoordvoerder in Limpopo, is ’n reusesoektog na die verdagtes van stapel gestuur. Enigiemand met inligting kan die polisie se noodnommer, 10111, bel.                                                                                                                                        

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.68
+0.9%
Rand - Pond
20.18
+0.5%
Rand - Euro
17.06
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,779.86
+0.9%
Silwer
23.67
+2.1%
Palladium
2,072.12
+2.8%
Platinum
1,058.07
+1.8%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
+0.2%
Alle aandele
66,792
+0.2%
Hulpbronne 10
63,626
+0.3%
Industriële 25
84,496
+0.3%
Finansiële 15
14,073
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Capricorn soek n bokkie wie naby my wil wei.
My soort is skaars. Baie reguit eerlik soms vol dark humor, netjies , leier, sterk persoon en selfvertroue. Inteligent en ervare in die lewe. Enkel ouer, braai kamp kamp en...
Mens is nie gemaak om alleen oud te word nie.
'n Baie oop en eerlike, spontane mens niks fout met my humorsin . Liewe Jesus is beslis n groot deel van my lewe. My eie Kinders is groot en op hul eie. Ek het wel twee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot