AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9010
60,00
CORN
07 Okt
-
4816
-2,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10403
156,00
WEAT
07 Okt
-
7205
-5,00
WMAZ
07 Okt
-
5078
18,00
YMAZ
07 Okt
-
4645
-15,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vernuwing van varsproduktemark haak

Project Rebirth het goeie bedoelinge om varsproduktemarkte op te kikker, maar probleme steek reeds kop uit.

Volgens mnr. Anton Vos, besturende direkteur van Subtropico-markagente, was die R5.8 miljoen wat op Vereeniging se varsproduktemark bewillig is vir die opgradering van rypmaakkamers, nie doeltreffend aangewend nie.

“Die kontrak om rypmaakkamers op die Vereeniging-mark op te gradeer is toegeken aan swart ekonomiese bemagtiging-maatskappy. Op sy beurt het hierdie kontrakteur die werk aan ’n subkontrakteur gegee wat al ’n geruime tyd onderhoud aan die mark se koelkamers doen.

’n Koelkamer verskil van ’n rypmaakkamer

“Om ’n koelkamer te onderhou en ’n rypmaakkamer te bou, is egter twee verskillende goed. Die vakmanskap waarmee die werk aan die rypmaakkamers gedoen is, is werklik skokkend. Die waaiers wat ingesit is, is nie die regte soort nie, die kamer is nie geseël nie en lug en etileen kan deur groot gate in die mure na buite ontsnap en die vals mure, wat van kardinale belang is in die rypmaakproses, is nie voldoende of op peil nie.

“Hierdie gebrekkige rypmaakkamers veroorsaak dat ons piesangs oneweredig ryp word, dus kan ons nie nie ’n goeie prys vir die produk kry nie. Omdat ons besigheid moet aangaan en nie kan wag vir ’n volgende tender proses om die swak werk te herstel nie, moet ons nou uit ons eie sak uit hierdie ses kamers teen ’n koste van R88 000 per kamer opgradeer.

“Vereeniging is hoofsaaklik ’n smous-mark en smouse, omdat hulle die koue ketting breek, kan hulle nie bekostig om swak gehalte en oneweredig-ryp piesangs, te koop nie. Hulle sal eerder die 60 km verder ry na die Johannesburg-mark en daar goeie gehalte koop,” verduidelik Vos.

Sukses is noodsaaklik

“Ek is nie ondankbaar vir die werk wat binne Project Rebirth gedoen word nie nie en ek reken dit is ’n uitstekende inisiatief. In die toekoms moet daar egter ’n raad met kundige ingenieurs op die been gebring word om hierdie tenderprosesse deeglik te evalueer.

“Die projek is té belangrik en markte speel ’n té belangrike rol om toe te laat dat die geld wat bewillig word om dit op te gradeer en in stand te hou, nie doeltreffend aangewend word nie,” verduidelik Vos.

Die Gautengse regering het ’n verdere R20 miljoen vir die 2017/’18-finansiële jaar begroot vir opgraderings en uitbreiding aan die Vereeniging-varsproduktemark.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,713.73
+0.1%
Silwer
20.79
+0.6%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
934.00
+0.9%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,198
-0.4%
Alle aandele
65,573
-0.4%
Hulpbronne 10
63,523
+0.4%
Industriële 25
79,396
-0.8%
Finansiële 15
13,959
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot