AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9000
50,00
CORN
07 Okt
-
4883
-10,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10630
150,00
WEAT
07 Okt
-
7350
9,00
WMAZ
07 Okt
-
4960
-5,00
YMAZ
07 Okt
-
4640
-20,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Verpligte diensjaar vir veeartse sloer

Die regulasies vir die verpligte diensjaar vir veeartse wat afstudeer, is nog nie in beton gegiet nie.

Die staat se regsadviseurs het hul opinie verander oor die regulasies vir die instel van verpligte gemeenskapsdiens vir veeartse en dit het meegebring dat dié program nog nie geïmplimenteer is nie.

Nuwe wysigings op die Wet op Veterinêre en Para-veterinêre Beroepe is aangebring sodat veeartse verplig sal word om ‘n jaarlange gemeenskapsdiens te lewer. Die doel is om die tekort aan staatsveeartse, veral in landelike gebiede, op te los.

Maar hoewel die finale regulasies deur die SA Veterinêre Raad (SAVR) onderskryf en aan die regsadviseurs vir sertifisering in Februarie vanjaar ingedien is, is die redes uitgelig waarom die regulasies nie gesertifiseer kan word nie.

Prof. Edith Vries, direkteur-generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, het gesê die regsadviseurs het leiding gegee oor hoe die regulasies moet lyk, maar toe haar departement die wetgewing wou publiseer, het die regsadviseurs hul opinie verander.

“Waar ons gedink het alles sal glad verloop, moes ons toe meer tyd by die staat se regsadviseurs bestee.”

Die verandering in opinie het daartoe gelei dat die konsultasieproses weer in Maart vanjaar heropen moes word. Dit het die finalisering en die inhandiging van die regulasies aan die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, vertraag.

“Die kwessie is nou opgelos en ons glo die regulasies sal gepubliseer word, sodra dit die goedkeuring van die Minister gekry het,” het Vries gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.15
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.12
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,261.50
-0.0%
Platinum
932.00
+0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,198
-0.4%
Alle aandele
65,573
-0.4%
Hulpbronne 10
63,523
+0.4%
Industriële 25
79,396
-0.8%
Finansiële 15
13,959
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot