AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Verset teen regulering van saad

Aktiviste wil stry teen die wysiging van wetgewing wat boere meer afhanklik van saadmaatskappye maak en selfs die uitruil van saad onder mekaar sal verhoed.

Die Afrikasentrum vir Biodiversiteit (ASB) is op ’n missie om die voorgenome wetsontwerp-wysigings aan die Plantverbeteringswet (Wet 53 van 1976) en die Planttelersregtewet (Wet 15 van 1976) stop te sit. Volgens me. Linzi Lewis, ’n navorser by die ASB, gaan die voorgenome wysigings onder meer die uitruil van saad beperk.

Die wysigings poog om die verskaffing van saad in Suid-Afrika meer betroubaar en gereguleer te maak, sodat produsente verseker kan wees dat hulle goeie gehalte saad ontvang. Dit is egter ’n oorkoepelende wetsontwerp, wat die kleinboere oor dieselfde kam skeer as multinasionale korporasies en kan dus ongewenste gevolge vir hierdie kleinboere inhou.

Kleiner boere benadeel

“Die woord ‘exchange’ word nou in die definisie van ‘verhandeling’ ingesluit, wat beteken dat boere nie meer saad onder mekaar kan uitruil nie. Die wet raak dus al meer drakonies en beperkend, tot die nadeel van boere.

“So ’n beperking op boere, veral kleinboere, sal die diversiteit van ons eie saad beperk en sal ook saad wat oor generasies heen geteel is om in ons eie klimaat aangepas te wees, vernietig. Daar is baie waarde in goeie gehalte kontrole en regulasies en ons het dit nodig, maar nie ten koste van alle boere en die diversiteit van saad tot hul beskikking nie. Die enigste mense wat baat by so ’n beperkende wetgewing, is die groot, kommersiële korporasies wat alleenreg op die verspreiding van saad kry,” verduidelik Lewis.

Die ASB wil hierdie beperkende aspek ook aanspreek. “Die twee bogenoemde wette, wat beide sedert 1976 reeds in werking is, het meegebring dat die Suid-Afrikaanse saad-stelsel grotendeels ’n paar groot korporasies prioritiseer en beskerm.

“Die ASB wil graag die natuurlike erfenis van Suid-Afrika se ryk diversiteit van saad, wat vir kosverbouing beskikbaar is, beskerm. Verder wil ons ook verseker dat dit moontlik is vir kleiner boere om aan te hou boer en hul saad uit te ruil sonder om deur die wet as misdadigers geklassifiseer te word. Dit is onregverdig om produsente se onafhanklikheid weg te neem bloot vir regulatoriese doeleindes,” verduidelik Lewis.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
-0.5%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot