AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verskans jou rande teen die dollar

Het jy dit al oorweeg om jou rand teen die Amerikaanse dollar te verskans? Lees hier.

Promosie-artikel:

Soos meeste Suid-Afrikaners weet is die rand se beweging teenoor meeste geldeenhede redelik volatiel. Afgesien van baie bydraende faktore tot ‘n swakker rand, is die blote feit dat Suid-Afrika se inlfasiekoers hoër is as in Amerka, ‘n logiese motivering vir die geldeenheid om oor die lang termyn te verswak.

Die onderstaande grafiek illustreer hoe die geldeenheid met meer as 50% verswak het vanaf einde 2012 tot op hede.

Daar bestaan gelukkig instrumente wat lesers kan gebruik om die impak van ‘n swakker rand (ZAR) te verskans. Een so instrument is “contracts for difference” (CFD’s). Dit werk basies op dieselfde beginsel as termynkontrakte (Safex) vir die landboumark. Boere gebruik al geruime tyd kontrakte op mielies om hulle teen prysbewegings te verskans.

‘n CFD gee die belegger die geleentheid om ‘n geldeenheid te verhandel teen ‘n spesifieke prys. Die belegger maak dus ‘n ZAR-prys vas teen ‘n gegewe VSA dollar-waarde. Die twee geldeenhede saam staan bekend as ‘n valuta paar.

Die mees algemene valuta paar in Suid-Afrika word na verwys as $ZAR. Die $ word eerste gekwoteer omdat dit die basis geldeenheid is. Die ZAR word tweede gekwoteer, en is die kwotasie-geldeenheid omdat dit wys hoeveel ZAR benodig om een $ (die basis geldeenheid) te koop.

Die volgende voorbeeld illustreer die werking van die instrumente:

‘n Belegger is besorg dat die ZAR kan verswak teen die $. Hy koop een $ZAR kontrak teen R14,90 teenoor die $. Een kontrak is gelykstaande aan $1 000,00. Dit beteken hy het beskerming ter waarde van $1 000,00, of $1000 * R14,90 = R14 900,00.

Die belegger se aanvanklike analise is korrek, en die ZAR verswak tot R15,90 teenoor die $. Die belegger maak dus ‘n wins R1.00 (R15,90 – R14,90) vir die kontrak, of R1,00 * $1 000.00 = R1 000.00.

Beleggers kan hulle totale netto batewaarde, of ‘n deel daarvan, oor die lang termyn verskans siende dat Suid-Afrikaners oor die lang termyn waarskynlik gaan verarm in $ terme.

Die instrument kan gebruik word in die plek van oorsese beleggings, en die bied die voordele dat daar nie Reserwe Bank goedkeuring verkry hoef te word nie, en dat die posisie ter enige tyd toegemaak kan word.

BVG se CFD platform bied die addisionele voordeel van mobiliteit, wat beteken kliënte kan van hulle rekenaars, tablette en slimfone af verhandel.

Vir meer inligting, kontak Edwin Smit by (012) 484-4013, of edwin.smit@bvg.net

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot