AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verskeie opsies oorweeg om snotsiekte te stuit

Geen stappe is nog gedoen om die verspreiding van snotsiekte, wat deur die vestiging van blouwildebeeste in tradisioneel veeproduserende gebiede veroorsaak word, te keer nie.

Só sê me. Thoko Didiza, Minister van Landbou en Grondsake, in reaksie op 'n vraag van mnr. Salam Abram (UDM-LP) hieroor in die Nasionale Vergadering.

Sy sê die Departement van Landbou en ander belanghebbendes soos die staatsveeartse en die Rooivleisprodusente-organisasie het in Desember verlede jaar die eerste keer oor die probleem vergader en 'n aantal opsies geïdentifiseer.

Me. Didiza sê die eerste opsie is om snotsiekte weer as 'n beheerde siekte te verklaar, wat sal beteken dat alle blouwildebeeste geregistreer moet word. Die verskuiwing van hierdie diere sal onder veeartsenykundige permitbeheer geskied en die departement in staat stel om moontlike wildebeesbeheergebiede te identifiseer. Dit sal egter bykomende hulpbronne verg.

Die tweede opsie is om gebiede te identifiseer wat tradisioneel veeboerderygebiede is en dit as gebiede vry van wildebeeste te verklaar. Alle wildebeeste wat in hierdie gebiede ingebring word, sal beheer word.

Die derde opsie is die onderhandeling van 'n versekeringskema ingevolge waarvan veeboere verliese weens die verspreiding van snotsiekte van wildebeeseienaars kan eis.

Me. Didiza sê alle bestaande wetgewing om die verspreiding van die siekte te keer, kan geëvalueer word en die Onderstepoort Veeartsenykundige Instituut kyk na die lewensvatbaarheid en koste-implikasies van die ontwikkeling van 'n entstof.

Mnr. Abram wou in 'n opvolgvraag weet of die instelling van 'n verbod op die beweging van blouwildebeeste nie as'n onmiddellike tussentydse stap oorweeg kan word nie, omdat die ontwikkeling van 'n entstof 'n langtermynoplossing is.

Hierop het me. Didiza gesê alle belanghebbendes, ook die Departement van Omgewingsake en Toerisme, moet eers geraadpleeg word.

Mnr. Abram sê hy is baie bemoedig omdat dit duidelik is me. Didiza neem die probleem ernstig op.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot