AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verslag oor korrupsie by AgriSeta

’n Verslag kom oor beweerde korrupsie by AgriSeta.

’n Verslag ná ’n ondersoek oor beweringe van wanadministrasie, korrupsie en nepotisme by die landbousektor se Opvoeding-en- opleidingsowerheid (AgriSeta) sal moontlik hierdie maand gereed wees.

Mnr. Oupa Segalwe, woordvoerder vir die Openbare Beskermer, me. Busiswe Mkhwebane, het die ondersoek teen mnr. Jerry Madiba, uitvoerende hoof van AgriSeta bevestig. “Daar is inderwaarheid twee ondersoeke – een wat in 2013 begin is en nog een wat in 2016 begin is. Die eerste ondersoek se verslag is nou byna gereed en die ander oendersoek duur nog voort.” Hy sê nie in enige van die twee ondersoeke was daar beweringe teen mnr. Thami ka Plaatjie nie.

Agri SA, wat twee verteenwoordigers in die raad van AgriSeta het, het die gebeure daar as ontstellend beskryf en lede in ’n nuusbrief daaroor in kennis gestel. Die twee is mnre. Christo van der Rheede, adjunk uitvoerende direkteur wat onlangs as raadslid aangestel is en Neil Hamman, voorsitter van Agri SA se arbeidsbeleidskomitee.

Ondersoeke 

Die eerste ondersoek hou verband met met sommige raadslede en Madiba wat beskuldig word van die indiening van vals eise, geld wat vir gala-geleenthede toegeken is sonder die raad se goedkeuring en pogings om onwettige transaksies te verdoesel.

Benewens die ondersoek na onregmatighede dui die AgriSeta se kwartaallikse moniteringsverslag daarop dat opleidingsowerheid ernstig onderpresteer het en net 66% van vereiste teikens behaal het. ’n Latere forensiese verslag dui ook op ongerymdhede met die toekenning van tenders, werwingsprosesse, ongeoorloofde betalings en wanvoorstellings aan die raad.

Die raad het Madiba versoek om op die verslae te reageer en ’n dissiplinêre proses is begin. Van der Rheede sê Suid-Afrika se 21 Seta’s ontvang meer as R21 miljard jaarliks van werkgewers en werknemers. Dit is veronderstel om aangewend te word om veral jong mense van vaardighede te voorsien sodat hulle in diens geneem kan word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.1%
Rand - Pond
19.29
+0.2%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,630.45
+0.5%
Silwer
18.41
+0.3%
Palladium
2,073.50
+1.5%
Platinum
852.00
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot