AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Verslag oor minimumloon aanvaar

Die verslag oor die nasionale minimumloon van Nedlac is in die parlementêre komitee oor arbeid aanvaar.

Die Parlement se portefeuljekomitee oor arbeid het die verslag oor die nasionale minimumloon van die Nasionale Ekonomiese, Ontwikkelings- en Arbeidsraad (Nedlac) sonder enige wysigings aanvaar.

Dié verslag stel voor dat die nasionale minimumloon op R20/uur gestel moet word. Dié loon van R3 500 vir ’n 40 uur werksweek en ongeveer R3 900 vir diegene wat 45 ure per week werk, is vasgestel deur ’n paneel wat adj.-pres. Cyril Ramaphosa aangestel het om hom te adviseer oor wat dit moet wees.

Dit is die taak van die portefeuljekomitee om toe te sien dat die nodige wetgewing in plek gesit word om die nasionale loon te verwesenlik. Dit blyk egter nie ’n maklike taak te wees nie. Dit het die komitee byna vier ure geneem net om te besluit of hy die verslag net so moet aanvaar of eers wysigings moet aanbring.

Meningsverskille aangeteken

Die EFF en die DA-komiteelede het daarop aangedring dat hulle meningsverskille amptelik opgeneem word.

Mnr. Thembinkosi Rawula, EFF-lid belas met arbeid, het dit uitgespel dat sy party ’n minimumloon van R4 500 voorstel vir werkers wat 40 ure per week werk en nie die voorgestelde R20/uur loon goedkeur nie. Hy het ook voorgestel dat die loon jaarliks aangepas word en dat dit van die staanspoor af 100% toegepas word.

Die verslag stel voor dat die landbousektor vir die eerste twee jaar met ’n minimumloon van 90% of R3 150 belas moet word.

DA teen sambreel-loon

Die DA het aangedui dat hy geensins ’n sambreel minimumloon voorstaan nie. Mnr. Ian Ollis, die DA se skaduminister vir arbeid, het gesê dat die DA ’n minimumloon verkies, spesifiek vir die verskillende arbeidsektore. Die sektorale loon moet dan ook na die 15 sektore, wat nie tans onderhewig aan sektorale vasstellings is nie, uitgebrei word. Volgens Ollis is dit die beste manier om grootskaalse werksverliese te voorkom. Die instel van sektorale vasstellings vir dié sektore kan binne ’n jaar gedoen word.

Die party stel ook voor dat sektorale minimumlone deur ’n onafhanklike paneel van loonkenners vasgestel word, sonder enige insette of betrokkenheid van politici.

Pogings is aan die gang om die land se eerste minimumloon vanaf 1 Mei 2018 inwerking te stel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek soek my beste maaitjie.
Ek is baie eerlik en opreg. Hou van buite lewe. Ek geniet n fliek en series kyk. Ek is dalk bietjie stil maar het darem nie n plesier oor my mond geplak nie. Ek is nie n...
🌻
Ek is n goed hartige mens. is lief vir die see, lekker kos , goeie geselskap. Ek is net opsoek na vriendskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot