AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Verslag oor paaie binnekort bekend

'n Taakspan wat leemtes en gebreke in die vervoernetwerk ondersoek, sal vroeg volgende jaar aanbevelings daaroor doen.

Dié versekering kom van mnr. Dullah Omar, Minister van Vervoer, wat onlangs met Agri SA se komitee vir infrastruktuur samesprekings gevoer het. Hy het onderneem om die verslag vir kommentaar beskikbaar te stel.

Agri SA sê in 'n verklaring almal was dit eens dat gebreke in die pad- en spoorinfrastruktuur landbou-ontwikkeling en welvaartskepping strem. " 'n Goeie vervoerinfrastruktuur is 'n vereiste vir landelike ontwikkeling en die bevordering van 'n ekonomies bestendige platteland en moet daarom in stand gehou en verder ontwikkel word," het mnr. Christoff Cloete, voorsitter van die betrokke komitee gesê.

Mnr. Omar het daarop gewys dat die gebruik van paaie eerder as die spoornetwerk om goedere te vervoer, die lewensduur van die padnetwerk benadeel. Paaie is nie ontwerp om swaar vragte te hanteer nie. Verder het swak paaie 'n verswarende uitwerking op vervoerkoste en die instandhouding van voertuie.

Hy het gesê daar is verskeie werkgroepe wat aandag gee aan dié vraagstukke en hy het opdrag gegee dat Agri SA se insette by die werkgroepe in ag geneem moet word. Daar word onder meer gekyk na institusionele verantwoordelikheid en die koördinering van padinfrastruktuur, finansiering en vermoë, skedulering van spoorvervoer en 'n raamwerkooreenkoms vir boerebetrokkenheid by instandhouding.

Daar is ook met mnr. Omar gepraat oor 'n vereenvoudigde en billike stelsel vir trekker- en sleepwalisensiegelde, die wetlike voorskrifte vir die vervoer van klein hoeveelhede gevaarlike afvalstowwe, probleme met stadige prosesse by hawens, tolhekgelde vir gereelde landbougebruikers en die veiligheid van padgebruikers.

6 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot