AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verslag oor plaasaanvalle gou bekend

Die Minister van Veiligheid en Sekuriteit, mnr. Charles Nqakula, het onderneem om voor einde vanjaar die verslag oor die ondersoek na die motiewe vir plaasaanvalle bekend te maak.

Dit was een van die sleutelkwessies waarmee vordering gemaak is op die onlangse werkgroepvergadering in Kaapstad tussen die kommersiële landbou en verskeie ministers onder voorsitterskap van pres. Thabo Mbeki. Mnr. Nqakula het gesê die ondersoek was omvattend en ingewikkeld, maar dit sal hopelik nuttige insigte oplewer om misdaad op plase te bekamp.

Volgens'n verklaring deur Agri SA het mnr. Nqakula gesê bykomende hulpbronne is tot sy beskikking wat die polisie in staat stel om misdaadbestuur in probleemgebiede te verbeter. Die reservistestelsel gaan uitgebou word om sigbare polisiëring te verbeter.

Agri SA het op die werkgroepvergadering sy standpunt op rekord geplaas dat hy geweldadigheid verwerp deur ekstremiste wat verandering daardeur teweeg wil bring. Sy standpunt is dat die waardes waarop Suid-Afrika se demokrasie berus, beskerm en bevorder moet word, sowel as die vertroue in die grondwet en sy instellings.

Die veralgemeende gebruik van die begrip "boere" is in dié opsig vir Agri SA onaanvaarbaar en hy het versoek dat met oorleg na die betrokkenheid van "boere" by geweldsmisdade verwys word.

Agri SA sê'n onderneming is ook aan hom gegee dat sy insette op'n vroeë stadium met die hersiening van wetgewing oor verblyfreg en huurwerkers in ag geneem sal word. Dié organisasie het dit op rekord geplaas dat hy verkieslik deur onderhandeling sy probleme met die wetgewing wil opklaar.

Daar is ook verwys na die onderhandelings met die Departement van Grondsake oor'n proses waardeur'n meer verteenwoordigende visie oor grondhervorming en die implementering daarvan geformuleer kan word. Agri SA sê hy beskou dit as'n vereiste vir groter samewerking en die bespoediging van grondhervorming.

Ander kwessies was Agri SA se teenkanting teen grondbelasting en die ad hoc wyse waarop dit deur sekere munisipaliteite toegepas word, voedselsekerheid, risikobestuur, navorsing en verwikkelings in Zimbabwe.

29 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot