AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verslag oor plaasmoorde uitgestel

'n Finale verslag oor die oorsake van plaasmoorde gaan eers teen einde vanjaar beskikbaar gestel word nadat die ondersoekkomitee uitstel gevra het om die omstandighede van buitengewone plaasmoorde verder te ondersoek.

Die ondersoek het gevolg ná 'n onderneming van die Regering verlede jaar om dringend onafhanklike navorsing te laat doen na die motiewe en faktore wat tot plaasaanvalle lei. Die ondersoek moes al maande gelede afgehandel gewees het.

Mnr. Martin Schönteich, 'n senior navorser by die Instituut vir Veiligheidstudies en 'n woordvoerder van die komitee, sê die voorsitter, adv. Charl du Plessis, het uitstel gevra sodat 'n aantal plaasmoorde wat van die normale patroon afwyk, deegliker ondersoek kan word. Dit sluit aanvalle in wat deur landbou-organisasies onder die komitee se aandag gebring is en waarin roof nie die motief blyk te wees nie.

Die Vryheidsfront het die Regering van laksheid oor plaasmoorde beskuldig omdat die verslag nog nie bekend gemaak is nie, 30 000 polisiereserviste wat belowe is, nog nie aangestel is nie en plaasaanvalle steeds toeneem.

Volgens inligting van die Eenheid vir Gesamentlike Operasies van die Weermag was daar sowat 690 plaasaanvalle landwyd vir die eerste sewe maande vanjaar waarin 80 mense dood is. Dit is 69 aanvalle meer as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar.

Volgens die statistiek was die meeste aanvalle in Mpumalanga en Gauteng waar onderskeidelik 179 en 169 aanvalle aangemeld is.

Een van die lede van die ondersoekkomitee na plaasmoorde, prof. Neels Moolman van die Universiteit van die Noorde, het gesê plaasaanvalle sal teen 2003 drasties toeneem en teen 2005 sal Suid-Afrika in dieselfde situasie as Zimbabwe wees. Hy sê hy weet hy skets 'n ongunstige prentjie, maar as iets drasties nie gedoen word nie, is daar nie veel hoop vir Suid-Afrika nie.

4 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot