AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Verspreidingsentrum vir Thobontle geopen

Die jongste toevoeging en derde fase van Monsanto se Thobontle-saadaanleg sal oor twee weke saad begin versprei.

Die jongste toevoeging en derde fase van Monsanto se Thobontle-saadaanleg, ’n verspreidingsentrum, sal oor twee weke begin saad versprei. Die sentrum is Maandag (18 April) amptelik geopen.


Die sentrum het ’n vermoë van 220 000 sakke kommersiële saad per slag. Die bestuur hoop om die eerste sakke oor vier maande versprei te hê.


Na verwagting sal agt vragmotors per dag by die aanleg gelaai kan word. Die eerste deel van die aanleg, wat 140 000 sakke kan hanteer, is sowat 4 000 vierkante meter groot. Nog twee afdelings, wat elkeen 40 000 sakke teen ’n temperatuur van 15 grade Celsius kan hanteer, is ook opgerig.


Uitbreiding van dienste


Mnr. Kobus Lindique, besturende direkteur van Monsanto Afrika, sê dit is vir die maatskappy ’n voorreg om deel te hê in die land se voedselsekerheid en hulle is trots om dié aanleg tot hul reeks dienste aan hul kliënte by te voeg.


Lindique sê hulle is bly vir die groei in opbrengste wat boere oor die afgelope tien jaar aangeteken het. Vandag oes ’n boer maklik dubbeld soveel graan per hektaar as tien jaar gelede.


Lindique skryf dié verbetering nie net toe aan beter dienste nie, maar ook beter tegnologie.


320 000 ton staal


Die verspreidingsaanleg is met 320 000 ton staal opgerig. Mnr. Andries Geldenhuys, die hoof van die projek, sê konstruksie het op 10 Augustus verlede jaar begin. Altesaam 29 verskillende kontrakteurs het daaraan gewerk, en 90 000 werkers ure is ingesit om die sentrum te voltooi.


Thobontle huisves ook ’n laboratorium en ’n verpakkingsafdeling.


18 April 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Buitelewe is ñ voorrreg, maar met die regte maatjie net beter
Opsommende woorde, avontuurlustig, see, berge, sin vir humor, bosveld, dans, braai, kuier, romanties, reis, werk, sport, alles wat lekker is, en vele meer.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot