AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vertragings in ramphulp onaanvaarbaar

Landbouverteenwoordigers het die nasionale Departement van Landbou gevra om dringend 'n omvattende ramphulpstrategie te bepaal sodat hulp ná landbourampe soos vloede, wegholbrande en kouskade gouer verleen kan word.

'n Ramphulpstrategie was die belangrikste knelpunt op 'n vergadering van die taakspan wat voorleggings moet doen oor hulpverlening ná die koueskade in sekere distrikte van KwaZulu-Natal, die Vrystaat en Mpumalanga in September verlede jaar.

Agri SA sê hy het sy vertoë om hulpverlening in Maart aan die departement oorhandig en ná aanvulling en wysigings met die samewerking van landbouverteenwoordigers, is die finale voorlegging op 19 April oorhandig.

Die afgelope vergadering is gehou sodat die departement se regsafdeling tegniese aspekte van die voorgestelde maatreëls kon uitklaar. Provinsiale unies is gevra om die meer as 18 000 aansoeke, van oorwegend bestaansboere, en die gebiede waaruit dit kom, te kontroleer.

Die moontlikheid om nog aansoeke te oorweeg, is ook bespreek. Die taakspan het gemeen daar was voldoende tyd om voor die afsnydatum vroeër vanjaar aansoek te doen, en het daarteen besluit.

Intussen word die presiese omvang van die onlangse koueskade in dele van die Oos-Kaap ook bepaal.

Dr. Koos du Toit, Agri SA se verteenwoodiger in die taakspan, sê die logistieke probleme, onsekerheid en administratiewe rompslomp wat hulpverlening vertraag, is onaanvaarbaar. "Die mikpunt is immers om produserende boere in staat te stel om weer hul produksie te kan hervat. Dit help nie om drie of vier jaar later eers hulp te ontvang nie."

Hy sê die dringendheid van 'n strategie om ramphulp te bespoedig, sal ook op ander forums aangeroer word.

9 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
19.32
+0.1%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,634.92
+0.8%
Silwer
18.64
+1.5%
Palladium
2,094.50
+2.5%
Platinum
859.00
+0.7%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,618
+0.6%
Alle aandele
64,029
+0.6%
Hulpbronne 10
56,663
+0.8%
Industriële 25
79,523
-0.0%
Finansiële 15
14,212
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot