AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verwagte koring-oes nóg groter

Die koring-oes in die Wes-Kaap gaan na verwagting selfs nog groter wees as wat in Desember voorspel is.

Nadat die vorige oesskatting vir koring reeds ’n rekordvlak bereik het, het die Oesskattingskomitee sy skatting wéér verhoog.

Die komitee het volgens sy jongste verslag die Wes-Kaap se verwagte oes met 13 600 ton of 1,5% verhoog. Dít, nadat ’n oes van meer as 900 000 ton verlede jaar reeds voorspel is.

Die skatting vir die nasionale koring-oes is met 19 900 ton tot sowat 1 915 miljoen ton verhoog. Dit is sowat 1% hoër as die vorige skatting van 1 895 miljoen ton. Die oes in die Noord-Kaap het ook tot die onlangse verhoging bygedra, met die provinsiale oesverwagting wat met 6 300 ton verhoog is.

Ná reën die moutgars-oes in die Wes-Kaap benadeel het, het die komitee, interessant genoeg, sy voorspelling vir dié oes met 3,4% tot 286 380 ton verhoog. Die verwagte kanola-oes is wel afwaarts met 5,5% aangepas tot 79 650 ton. “Die hoofrede vir die afname in die produksie van kanola is as gevolg van ’n afwaartse aanpassing in die syfer vir produsentelewerings, soos gemonitor deur Sagis,” verduidelik die komitee.

Ook meer mielies geplant
Intussen voorspel die komitee voorlopig dat die kommersiële mielie-aanplantings wat tans op landerye staan, sowat 2,7 miljoen ha beloop. Dié syfer is sowat 80 800 ha hoër as die totale aantal hektare wat verlede jaar geplant is. Dit is ook 1,6% hoër as die komitee se voorspelling wat in Oktober 2012 gemaak is.

Die oppervlakskatting vir witmielies is in vergelyking met verlede jaar met 16 200 ha verlaag tot 1,6 miljoen ha, terwyl die verwagte geelmielie-aanplantings met 97 000 ha vergroot is.

Die verwagte aanplantings vir sonneblomme, sojabone en sorghum is ook verhoog. Die komitee verwag dat sowat 485 000 ha se sonneblomme geplant sal word, wat 6,9% hoër is as 2012 se aanplantings. Die sojaboon- en sorghum-aanplantings is met onderskeidelik 12% en  25,6% tot 529 000 ha en 61 000 ha verhoog.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot