AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Verwagte mielie-oes is groter

Nadat die kommersiële mielie-oes vir drie agtereenvolgende maande kleiner geskat is, is dit in die jongste skatting van die Nasionale Oesskattingskomitee met 91 925 ton opwaarts aangepas.

In die vierde produksieskatting vir somergwasse word die totale kommersiële mielie-oes op 8,595 miljoen ton beraam. Die verwagte witmielie-oes het met 53 000 ton tot 4,967 miljoen ton toegeneem en die geelmielie-oes met 38 625 ton tot 3,628 miljoen ton.

Mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan Suid-Afrika, het dit as 'n "opportunistiese" skatting beskryf, wat nie vir die mark aanvaarbaar is nie. Hy sê waar reeds gestroop is, is die opbrengs ver onder die verwagtinge.

"Besproeiingsboere langs die Oranjerivier se opbrengs is tot 20 % laer as wat verwag is. Rypskade vroeër vanjaar is ook nie verreken nie," het hy gesê.

Die oppervlakte met mielies beplant is 2,833 miljoen ha. Die verwagte opbrengs vir wit mielies is 2,89 t/ha en vir geel mielies 3,26 t/ha.

Die komitee sê die aanpassings is gebaseer op weerstoestande, sowel as inligting wat verskaf is deur die konsortium wat aangestel is om 'n verbeterde oesskattingstelsel te ontwikkel. Saam met die ontwikkelende landbou se produksie word die oes op 8,911 miljoen ton beraam.

Die produksieskatting vir sonneblomsaad en sorghum is opwaarts aangepas en dié vir sojabone, grondbone en droëbone is onveranderd gelaat.

Oor wintergewasse vir die 2002/03 seisoen, toon 'n opname van die komitee dat boere in die komende seisoen 893 300 ha koring gaan plant, wat 6,9 % minder is as die 2001/02-seisoen. Dié afname kan hoofsaaklik toegeskryf word aan die hoër somergewasaanplantings, droë klimaat en probleme met die gradering van koring.

Koringaanplantings in die Vrystaat sal na verwagting met meer as 17 % afneem en in die Wes-Kaap met sowata 4,7 % styg. Vraelyste is aan 2 168 boere gestuur en reaksie is van 800 ontvang.

30 Mei 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.89
-1.5%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,707.70
-1.1%
Silwer
20.27
-3.8%
Palladium
2,218.76
-4.5%
Platinum
910.25
-2.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot