AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Verwarring heers oor toltariewe

Verwarring heers tans oor die voorgestelde toltariewe in Gauteng terwyl die VF Plus sê regsaksie kan volg.

Verwarring heers tans oor die voorgestelde toltariewe in Gauteng terwyl die Vryheidsfront Plus sê indien openbare proses hierrondom “net skyn was”, kan hulle regstappe neem.


Luidens ’n berig in The Star (27 Junie 2011) is die tolstelsel “hier om te bly” en gaan die voorgestelde toltarief steeds 66c per kilometer wees.


Die koerant sê dít is volgens die verslag van die Departement van Vervoer se taakspan, wat na bewering gestuur is aan verskeie organisasies wat openbare voorstelle teen die toltariewe ingedien het.


Volgens die koerant is ’n eerste ronde konsultasies en openbare verhore gehou, waarna die verslag geskryf is. ’n Volgende ronde konsultasies moet nog volg en die aankondiging word aan die einde van Julie verwag.


Geen kontak

Adv. Anton Alberts, ’n verteenwoordiger van die VF Plus, sê hy het “geen oproep, e-pos of brief ontvang” om hom oor die verslag en wat voorgestel word, in te lig nie.


Die party het vroeër vanjaar ’n petisie opgestel oor die toltariewe en aktief betrokke geraak by die proses om die voorgestelde tariewe teen te staan.


Alberts sê volgens sy kennis moet ’n volgende ronde konsultasies plaasvind, waarna die finale verslag opgestel sal word en aan mnr. S’bu Ndebele, Minister van Vervoer, voorgelê sal word. “As die hele proses net skyn was, gee dit ons gronde om hof toe te gaan.”


Landbou word geraak

Verskeie landbou-organisasies het vroeër hul stemme laat hoor oor hoe dié toltariewe boere se sakke sou raak en produksiekoste kan opstoot. Die voorgestelde tarief kan die aartappelbedryf ’n bykomende R3,4 miljoen per jaar uit die sak jaag, aldus Aartappel SA.


Volgens die koerant verduidelik die dokument in fyn besonderhede hoekom die voorgestelde toltariefproses gekies is, en word voorstelle van die burgerlike samelewing een vir een afgeskiet.


Die verslag bevat ook geen alternatiewe voorstelle oor die tarief nie. Mnr. Sam Monareng, ’n woordvoerder vir Ndebele, sê die verslag moet wel nog deur ’n volgende ronde konsultasies gaan, en hulle wag op me. Nomvula Mokoyane, Premier van Gauteng, se bydraes.


Bron: The Star


27 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot