AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Verwerp hidrobreking ter wille van voedselsekerheid, vra Agri SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Danie Vermeulen
Foto: Danie Vermeulen
Gegewe die risiko’s wat hidrobreking vir Suid-Afrika se reeds skaars watervoorraad inhou, moet die regering die nuwe voorgestelde regulasies vir hidrobreking verwerp, sê mnr. Janse Rabie, regs-en-beleidsbestuurder by Agri SA.

Rabe sê hidrobreking sal ’n verwoestende impak hê op Suid-Afrika se vermoë om voedsel te produseer. Dié mening word ondersteun deur ’n groot hoeveelheid wetenskaplike navorsing wat daarop dui dat hidrobreking ernstige risiko’s vir die omgewing, veral waterbronne, inhou. “Dit word vererger deur die beperkte kennis oor die langtermyngevolge van hidrobreking,” sê Rabie.

Hidrobreking vereis die gebruik van ’n groot hoeveelheid water tydens eksplorasie, asook die produksie van petroleum. Die chemikalieë wat in hierdie proses gebruik word, besoedel alle water wat daarvoor gebruik word. “Dit skep ’n noemenswaardige risiko vir die besoedeling van diep asook vlak ondergrondse waterbronne, oppervlakwaterbronne en die omliggende omgewing.”

Rabie sê Suid-Afrika kan dít nie bekostig nie aangesien die land reeds onder hoë waterdruk verkeer met ’n watertekort van 17% wat vir 2030 voorspel word. Na beraming sal sowat R33 miljard jaarliks vir die volgende tien jaar belê moet word om dié tekort te voorkom.

Terwyl die plaaslike landbousektor tans vir Suid-Afrika en sy buurlande voldoende voedsel kan voorsien, is daar volgens Rabie aanduidings dat voedselproduksie drasties sal moet toeneem om op kort en mediumtermyn met bevolkingsgroei by te hou.

Staatsbestuur ‘uiters kommerwekkend’

“Suid-Afrika se staatsbestuur van die omgewing, wat die geïntegreerde bestuur van waterbronne insluit, is uiters kommerwekkend. Al drie vlakke van die regering het al bewys dat hulle nie hul grondwetlike pligte ten opsigte van die omgewingsbestuur van Suid-Afrika se water en ander natuurlike hulpbronne kan nakom nie.”

Hy sê die departement van water en sanitasie se onlangse verslag oor die nasionale toestand van water benadruk dat die regering se regulering en bestuur van rommelverwydering heeltemal onvoldoende is. Volgens die verslag is dit gedeeltelik weens die gedeelde uitvoerende en wetgewende bevoegdheid van provinsiale en plaaslike owerhede wat rommelverwydering betref.

“Die onvermybare werklikheid is dus dat Suid-Afrika nie hoë waterverbruik én die besoedelende gasbedryf aan die kus kan akkommodeer sonder om die landbousektor se vermoë op te offer om ’n groeiende bevolking plaaslik en in buurlande te voed nie.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.33
+0.7%
Rand - Pond
21.03
+1.2%
Rand - Euro
18.14
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.21
-0.2%
Palladium
1,856.51
-1.1%
Platinum
990.50
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot