AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

‘Verwerp Zuma se grondeis met die minagting wat dit verdien’ – TLU SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Jacob Zuma. Foto: Johan Norval
Pres. Jacob Zuma. Foto: Johan Norval
Oudpresident Jacob Zuma wil ’n grondeis vir die hele soewereine grondgebied van Suid-Afrika indien.

Oudpresident Jacob Zuma het dié week met stappe begin om ’n grondeis vir die hele soewereine grondgebied van Suid-Afrika in te dien. Volgens Zuma wil hy met sy aansoek die “onregverdigheid en wanbalans van grondbesit in Suid-Afrika” aanpak.

Die skrywe is onder die briefhoof van die Jacob Zuma-stigting aan die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling gestuur. Die brief waarin hy sy redes en argumente vir die eis uiteensit, is die eerste amptelike stap om ’n grondeis te begin.

Zuma skryf onder meer die inheemse swart bevolking van Suid-Afrika het sedert 500 ná Christus ’n teenwoordigheid in die land en is afkomstig van die Bantoe-uitbreiding. “Sedert 500 n.C. het ons die hele gebied van Suid-Afrika bewoon,” volgens Zuma.

Hy sê uiteindelik is die rede vir die eis om die waardigheid van swart mense te herstel. Hy voer verder aan waardigheid kan nie herstel word sonder erkenning van die grondvraagstuk in die land nie.

Die TLU SA-landbou-unie sê in reaksie die grondeis vir die hele grondgebied van Suid-Afrika wat die oudpresident wil indien, moet verwerp word “met die minagting wat dit verdien”.

Mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, sê Zuma is “opportunisties”, veral in die lig van die ANC se huidige stryd om eie oorlewing.

Van Zyl het aan Landbou.com gesê hy glo Zuma en die verskillende faksies binne die ANC kolf tans almal vir die steun van die mense. “Hulle baklei almal nou om te kyk wie kan die mees populistiese goed ter tafel stel om die mense se steun na hul kant toe te swaai. Hierdie is uiters opportunisties. Daar is nie ’n manier dat sy argument kan vlieg nie. Dit is eenvoudig nie die waarheid nie.

“Daar is geen persoon hier wat sy grond onwettig gekry het óf dit gesteel het nie. Daar is ’n geskiedenis van ontsluiting in hierdie land wat hy (Zuma) duidelik nie besef nie.”

Van Zyl sê verder swart én wit mense is tweedegenerasie-inwoners van die land. “Zuma kan dus nie ’n aanspraak maak namens ’n verskeidenheid groeperinge van verskillende tale en kulture nie.”

Hy sê die proses waarmee Zuma nou begin het, moet vanuit die staanspoor nie verder vorder nie, maar sou dit gebeur, sal dit volgens Van Zyl met behoorlike litigasie beveg word.

Jan van Riebeeck

Zuma verwys in sy brief onder meer na wit mense se onwettige bewoning in die land wat terug strek tot die koms van Jan van Riebeeck in 1652.

“Geskiedenis is geskiedenis en sit ons daarom in die posisie om die weegskaal van die gereg te balanseer wat al vir baie lank in die guns van wit mense en hul afstammelinge (sedert 1652) geswaai het,” luidens sy brief.

Lees Zuma se volledige brief hier.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot