AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4785
8,00
SOYA
29 Sep
-
9433
72,00
SUNS
29 Sep
-
10115
141,00
WEAT
29 Sep
-
7109
38,00
WMAZ
29 Sep
-
4878
-4,00
YMAZ
29 Sep
-
4835
7,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

'Verwoerd-gees in wet oor eiendomsreg'

Wette oor eiendomsreg is wat Verwoerd wou hê: Swart mense sal niks besit nie, op staatsgrond woon en rondgeskuif word.

Die tafel is gedek vir wetgewing wat onteiening sonder vergoeding moontlik gaan maak en alle Suid-Afrikaners – wit en swart – sal daarteen moet opstaan, want dit gaan almal nadelig tref, het regskenners by ’n inligtingsbyeenkoms van die Vryemarkstigting gewaarsku.

Mnr. Leon Louw, uitvoerende direkteur van die stigting, het gesê die kwessie het ’n rassedimensie gekry. “Wittes sien dit as hulle wat benadeel word en swart mense sien dit as geregtigheid wat uiteindelik geskied. Dit is ’n jammerte, want albei is verkeerd.”

Wat hom die meeste pla, is die “gees van Verwoerd wat voortleef” in die optrede van die ANC-regering. “Swart mense stuur af op ’n toekoms presies soos wat Verwoerd in gedagte gehad het. Hulle sal niks besit nie, op staatsgrond woon en in afhanklikheid van die staat rondgeskuif kan word. Is dit régtig hoe hulle die toekoms vorentoe wil hê?”

Die wetgewing is ’n kombinasie van die Wetsontwerp op die Bevordering en Beskerming van Beleggings, wat sê dat onteiening nie plaasvind as die staat eiendom vat sonder om eienaarskap te neem nie, maar bloot net as bewaarder (“custodian”) van die bevolking die bates hou en die voorgestelde restitusie-wetgewing waarvolgens die grondeise-proses vir ’n verdere vyf oopgestel word. Die beoogde wetgewing word gesteun deur die Grondwethof-uitspraak in Agri SA se mineraleregte-saak oor onteiening.

Bestry wetgewing met alle mag
Dr. Anthea Jeffery, hoof van spesialisnavorsing by die Insttuut vir Rasseverhoudings, het gesê aangesien die wetgewing nog nie deurgevoer is nie, moet dit met alle mag bestry word. Sy het gewys op waarskuwings van twee regters in die Grondwethof, regters Johan Froneman en Johann van der Westhuizen, dat die minraleregbeslissing die pad oopmaak vir onteiening sonder vergoeding. Sy sê onder die dekmantel van die “regstelling van ongeregtighede van die verlede” word swart mense ook ontneem van eiendomsregte.

Adv. Martin Brassey SC, wat ook ’n betrokkenheid by die mineraleregtesaak gehad het, waarsku dat grondeienaars wat hulle hoop op die Grondwet vestig om hul regte te beskerm, teleurgestel gaan word. Die beskerming wat die vorige Regering in die onderhandelingsproses in die Grondwet probeer inbou het, is besig om te verbrokkel.

Hy het gesê die volgende uitweg wat nou ondersoek word, is om te kyk of die handeling van die die staat om eiendom as “bewaarder” oor te neem, dit aan iemand anders beskikbaar stel, maar terselfdertyd indirek tantième of geld daaruit verdien, nie ook op onteiening neerkom nie. Dit is die volgende aanvalslinie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-1.1%
Rand - Pond
19.44
-0.1%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,642.45
-1.1%
Silwer
18.56
-1.8%
Palladium
2,150.46
-0.0%
Platinum
848.18
-2.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,343
-1.9%
Alle aandele
62,716
-1.7%
Hulpbronne 10
56,968
-1.6%
Industriële 25
77,199
-1.7%
Finansiële 15
13,753
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot