AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verwydering van beperkings ’n verligting vir drankbedryf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Neville Lockhart
Foto: Neville Lockhart
Pres. Cyril Ramaphosa het verlede week beperkings op die verkoop van drank verwyder.

Die verwydering van beperkings op die verkoop van drank, wat nou slegs verbied word wanneer die aandklok geld, is volgens die Suid-Afrikaanse drankhandelsmerkvereniging (Salba) ’n verligting vir die drankbedryf.

Pres. Cyril Ramaphosa het onlangs aangekondig dat Suid-Afrika na ’n aangepaste vlak 1 sal beweeg.

Mnr. Sibani Mngadi, voorsitter van Salba, sê die regering moet nou met besighede saamwerk om die pad na herstel duidelik te maak. “Die regering het uiteindelik gewys dat dit die bedryf se benarde toestand verstaan deur beperkings op die verkoop van drank by kleinhandelaars te verwyder.”

Volgens die vereniging het die beperkings op die verkoop van drank slegs daarin geslaag om die onwettige drankbedryf ’n hupstoot te gee en regmatige ondernemings, wat reeds onder druk geplaas is deur die regering se “irrasionele maatreëls”, verder te beskadig. Dit het ook die waardeketting beskadig en werksverliese tot gevolg gehad.

Mnr. Kurt Moore, uitvoerende hoof by Salba, sê met indiensneming wat van 9 652 000 in Maart vanjaar tot 9 566 000 in Junie vanjaar gedaal het, is dit noodsaaklik om ekonomiese verliese hok te slaan en die ekonomie na ’n normale vlak te herstel. “Die drankverbod het wydverspreide werksverliese en inkomstevermindering in die drankwaardeketting tot gevolg gehad. Verder is daar aanduidings dat armes en diegene wat deel van die laerinkomstegroep is, veral arbeiders, asook pakhuis- en kleinhandelpersoneel, disproporsioneel deur die ekonomiese teenreaksie van die pandemie geraak is.”

Salba steun openbare opvoeding en bewusmakingspogings om inentings te bevorder en gedrag aan te moedig wat die verspreiding van die virus verhinder. Moore sê Salba se lede moedig hul werknemers aan om hulself te laat inent. Hy moedig ander belanghebbendes om hulself te laat inent sodat kudde-immuniteit bereik en verdere beperkings op die verkoop van drank vermy kan word.

Me. Wanda Augustyn, media-en-kommunikasiebestuurder by Vinpro, sê die bedryfsliggaam verwelkom die skuif na vlak 1. “Nou moet ons saam herbou en groei. Gaan voort met die gebruik van handreinigers, die dra van maskers, verantwoordelike handel en gebruik van drank, asook steun aan die inentingsprogram.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.0%
Rand - Pond
19.95
-2.7%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,659.73
-0.0%
Silwer
18.72
-0.9%
Palladium
2,211.86
+2.8%
Platinum
866.91
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot