AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

'Vestiging van kleinboere het misluk'

"Die vestiging van kleinboere in Suid-Afrika het nie geslaag nie. Iets is verkeerd, en ons moet uitvind hoekom", het prof. Eckart Kassier op die Landbou-ekonomie Vereniging van SA (Levsa) se konferensie in Bloemfontein gesê.

'n Oplossing moet dringend gekry word, het hy in 'n terugblik op die tien jaar ná die Kassierverslag gesê. Daarom pleit hy vir 'n objektiewe ondersoek om vas te stel presies hoekom het die kleinboer nog nie deel van die stelsel geword nie.

Hy het 'n beroep op Levsa gedoen om 'n platform te skep waar die saak dringend bespreek kan word, "want tans teel ons ongelukkige mense".

Aan Landbouweekblad het prof. Kassier gesê dis tyd dat ons dit vir mekaar sê: "Ons het nie geslaag nie. Ons moet nie eens daaroor argumenteer nie. Jy hoor hier en daar van suksesverhale, maar die meeste het nie geslaag nie. Daar word allerhande lofliedere gesing oor die fantastiese toekoms vir kleinboere, maar as ons aangaan soos nou, is hulle verdoem tot ewige armoede."

Hy het ook sterk standpunt oor die huidige Landboubemarkingsraad ingeneem en gesê wat nou nodig is, is 'n onafhanklike adviesraad vir landboubemarking, 'n groep kundiges, wat die minister kan adviseer. Met die huidige debat oor duur stapelvoedsel sou dit bv. ideaal kon werk om die Regering tot bedaring te bring en te sê kom ons kyk objektief na die saak, en neem dan 'n logiese besluit.

Prof. Johan Kirsten, Levsa-voorsitter, het op die konferensie gesê iets moet dringend gedoen word om marktoegang vir agtergeblewe boere te skep. "Ons moet identifiseer wat die Regering moet doen, en hoe ons hom kan help."

Prof. Johan van Rooyen, uitvoerende direkteur van die Landboubesigheidskamer, het gepleit dat die saak binne die konteks van die landbouplan gehanteer word, maar het gesê die grootste probleem is dat "ons nog nie 'n alliansie het nie. As ons dit nie kry nie, en nie duidelike riglyne het nie, sal ons bly praat oor die saak."

4 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.2%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,709.20
-0.2%
Silwer
20.69
+0.2%
Palladium
2,249.96
-0.5%
Platinum
924.87
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot