AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vet tussentydse wins vir Kaap Agri

Kaap Agri spog met uitstekende winssyfers halfpad deur die finansiële jaar.

Kaap Agri se totale wins vir die halfjaar wat 31 Maart geëindig het, het met 19% tot R102,6 miljoen toegeneem en die wesensverdienste ook met 19% tot R102,4 miljoen.

Die wins en wesensverdienste is hoër as wat die wins 18 maande gelede vir die volle jaar in 2012 was.

Aandeelhouers van die maatskappy word ook beloon met ‘n rekord-tussentydse dividend van 19 sent per aandeel. Die interim-dividend is gelyk aan die volle dividend wat in 2011 betaal is.

Volgens mnr. James Matthee, finansiële direkteur van Kaap Agri, het die halfjaar-inkomste met 26% toegeneem tot R2,637 miljard. Totale omset, wat die waarde van direkte transaksies insluit, het met 22% toegeneem tot R3,395 miljard.

Sterk reële groei
"Prysstygings was verantwoordelik vir 8% van die toename wat beteken dat sterk reële groei ook ervaar is. Prysstygings wat hoër as die gemiddelde inflasiekoers was, is by 35% van die produkmandjie ondervind, hoofsaaklik as gevolg van die toename in brandstofpryse."

Die handelsafdeling, wat insluit die handelstakke, pakmateriaalverspreiding, meganisasiedienste en onderdele, se inkomste het met 24% toegeneem teenoor die vorige jaar. Dié afdeling bly die grootste bydraer met 79% van die wins uit bedrywighede voor belasting.

Die maatskappy het in die afgelope ses maande ses nuwe bedryfspunte in die Wes- en Noord-Kaap, Limpopo en Namibië gevestig; twee nuwe Expressmarkte is tot bestaande takke toegevoeg en 'n paar van die bestaande bedryfspunte is opgegradeer. Nuwe uitbreidings sedert die vorige jaar het 7% van die inkomstegroei bygedra, maar nog nie in dieselfde verhouding tot wins nie, wat daarop dui dat daar nog groot potensiaal opgesluit lê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot