AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Veteraantrekkers wys hul staal

Ongeveer 80 statiese enjins en 120 werktuie is op die Wes-Kaapse Veteraantrekker-en- enjinklub se ekspo by Malmesbury uitgestal.

Een van die oudste trekkers wat verlede maand op die Wes-Kaapse Veteraantrekker-en- enjinklub se ekspo by Malmesbury uitgestal was, was mnr. Denis Usher se 1929-model Farmall.

“Dis die trekker wat die perde van plase afgehaal het,”sê hy. “Hulle was baie gewild. Dié model is so gebou dat hy tussenrygewasse kon verbou – nou wieletjies voor, en twee ver uitmekaar agter.”

Ongeveer 80 statiese enjins en 120 werktuie is op dié geleentheid uitgestal. Veral McCormick-Deering, Case International en John Deere was goed verteenwoordig. Mnr. Kobus Groenewald, wat onder meer sy wentrekker, ’n 1950-model MAN Ackerdiesel, uitgestal het, sê die restourasie van veteraantrekkers is ’n fyn kuns, maar bevredigend.

“Jy moet alles van voor af aanpak. Beoordelaars kyk na bedrading, waterpype, verkoeling, olielekke, slytasie, hoe afgetrap die pedale is, sitplekke, die blikwerk… Dis ons speelgoed. Dis my visstokke, dis my gholfstokke. Jy leer mense ken – ou mense, jong mense – en kom op plekke waar jy nooit andersins sou kom nie.”

Mnr. Johann Rust het sowat vyf maande aan-en-af bestee om ’n Lister D 1957-model enjin te restoureer. “Dis harde werk om seker te maak jy kry al die parte. Jy moet eers inligting in die hande kry – as jy nie weet hoe hy lyk nie, gaan jy net aanjaag. My pa is onlangs oorlede, so dis iets wat ek aan hom kan opdra – kyk, Pa, die enjin is nou klaar.”

Daar was ook erfgoed-uitstallings. Mnr. Nico Lubbe het onder meer artefakte van sy skooldae uitgestal: ’n Kettie (“ons het sommer van die rek gepraat”) wat uit die 40’s datteer, inkpotjies, eksemplare van die leesboeke Sus en Daan, en tot die boeke wat vóór dit gekom het: Maskew Miller se Lees met lus, vir die kinders van die 20’s en 30’s. Daar was ook kanon-, sweepslaan-, ploeg- en skaapskeerdemonstrasies, sowel as toutrekkompetisies teen trekkers.

Mnr. Danie (Vleis) Visagie se Wildebeeste-toutrekklub van Kraaifontein het kragmetings met van die ou trekkers gehad, en sowat 40 kinders het boonop tougetrek teen onder meer ’n Vaaljapie. “Ons hoop ons het die saadjie by kinders geplant sodat die bewaring van veteraantrekkers ook by hulle kan posvat,” sê mnr. Christo Tereblanche, ’n klublid van Mosselbaai.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.17
+0.3%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,711.43
-0.9%
Silwer
20.44
-3.0%
Palladium
2,309.00
-0.6%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,350
-0.8%
Alle aandele
65,757
-0.8%
Hulpbronne 10
63,643
-1.4%
Industriële 25
79,698
-0.5%
Finansiële 15
13,957
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot