AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Veterinêre dienste moet nasionaliseer

Nasionalisering van beheerstrukture is 'n groot uitdaging wat in 'n OIE-verslag oor veterinêre dienste geïdentifiseer word.

Een van die grootste uitdagings wat ’n verslag van die internasionale organisasie vir dieregesondheid (OIE) oor die prestasie van SA se veterinêre dienste identifiseer, is die nasionalisering van beheerstrukture.

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het onlangs ’n langverwagte verslag van die internasionale organisasie vir dieregesondheid (OIE), die Beoordeling van Prestasie van Veterinêre Dienste (PVS), op sy webwerf beskikbaar gestel. Die verslag is reeds in April 2013 opgestel, maar die departement het dit nie beskikbaar gestel nie.

Die doel van ’n PVS-verslag is om lidlande te help om aan internasionale standaarde te voldoen deur die lande se veterinêre dienste onafhanklik te evalueer, probleemareas te identifiseer en oplossings voor te stel.

Volgens me. Annette Steyn, die Demokratiese Alliansie (DA) se skaduminister van landbou, bosbou en visserye, is die probleme wat deur die verslag aangespreek word, nie onoplosbaar nie.

Dr. Faffa Malan, bekende veearts en ook betrokke by www.landbou.com se paneel van kundiges, sê die nasionalisering van beheerstrukture is die grootste uitdaging wat deur die verslag bespreek word. “Besluite van nasionale belang moet deur die nasionale departement geneem word en nie deur provinsiale departemente nie,” sê hy.

Die Wet op Dieresiektes (Wet 35 van 1984) is verouderd en die Grondwet het sedert 1996 heelwat van dié wet se funksies vervang, sê Steyn.  Volgens haar is die oplossing om die Grondwet te verander om veterinêre stelsels te nasionaliseer óf om die Dieresiektewet te verander.

Die verslag spreek ook die herwinning van bek-en-klouseervrye status aan.  SA het egter sy status as bek-en-klouseervry (sonder inenting) op 14 Februarie vanjaar teruggekry.

Verder beveel die verslag aan dat die staat en privaat-veeartse beter moet begin saamwerk. Dr. Henk Basson, voorsitter van die SA Veterinêre Vereniging (SAVV), sê hulle het Donderdag, 5 Junie, met die Dieregesondheidsforum en die departement vergader en die verslag bespreek. Volgens Basson was dit ’n positiewe vergadering en het beide partye ingestem om ten volle saam te werk.

Lees jou volgende Landbouweekblad vir nog kommentaar oor die verslag.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot