AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9994,8
-121,20
CORN
20 Mrt
-
4487
-14,00
SOYA
20 Mrt
-
8529
-79,00
SUNS
20 Mrt
-
9800
-240,00
WEAT
20 Mrt
-
6607
-32,00
WMAZ
20 Mrt
-
3969,6
-18,40
YMAZ
20 Mrt
-
4165
-18,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

VF Plus 'druip' Regering

Die VF Plus het die Regering ‘n druip-punt van 40% vir sy werkverrigting die afgelope jaar gegee.

Die Vryheidsfront Plus (VF Plus) het die Regering ‘n druip-punt van 40% vir sy werkverrigting die afgelope jaar gegee.


Dr. Pieter Mulder, leier van die party en die adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Visserye, sê die punt is saamgestel uit ‘n opname wat onder sy party se kiesers en lede gedoen is.

 

In dié opname het die kiesers en lede spesifiek die prestasies van agt afdelings van die Regering uitgewys wat volgens hulle belangrik is. Mulder sê daar is nie ‘n punt aan die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye toegeken nie, aangesien die departement nie in die opname genoem is nie.


Departemente ter sprake

Die departemente wat ter sprake is is, is die Departemente van Polisie, Plaaslike Regering en Tradisionele Sake, die Departemente van Basiese en Höer Onderwys, die Departemente van Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, die Departement van Gesondheid, die Departement van Mynwese, die Departement van Energie, en die Departement van Waterwese en Omgewingsake.


Mulder sê die departemente is getakseer en nie die betrokke ministers nie, aangesien sommige ministers onlangs in hul post ingetree het en omdat ‘n hele departement se prestasie nie net aan een individu gekoppel kan word nie.


Die punte

Vir misdaadbekamping is die ANC se punt van vier uit 10, na vyf uit 10 verhoog, maar Mulder sê dit is met ‘n wag-en-sien-houding toegeken, aangesien baie probleme nog bestaan.


Wat finansies en die ekonomie betref, is die punt van vier uit 10 na ses uit 10 verhoog weens die gunstige elemente wat die afgelope jaar ten opsigte van die Wêreldbeker-sokkertoernooi en die verligting van die resessie voorgekom het.


Die situasie rondom suur mynwater asook die onbeholpe bestuur van die Departement van Mynwese het hulle ‘n punt van vier uit 10 besorg.

Die Departement van Energie het drie uit 10 gekry vir die kragprobleme en swak beplanning rakende Eskom wat die afgelope jaar voorgekom het.

Met alles wat die jaar rakende water, suur mynwater en besoedeling aan die lig gekom het, het die Departement van Waterwese en Omgewingsake drie uit 10 gekry.


Die landbou in 2010

Mulder meen dat die landbou in 2010 ‘n “baie op en af jaar beleef het”. Hy sê die verskeie uitsprake wat gemaak is, het die situasie ook nie vergemaklik nie.


“Ons moet egter leer om te onderskei tussen beleid en debat, want van die uitsprake wat Julius Malema en selfs die minister gemaak het, is nie noodwendig die Regering se beleid nie.”


Hy moedig almal aan om saam te werk om die land te verbeter. “As dié skip sink, gaan ons saam. Probeer jy dinge beter maak, of staan jy passief?”


9 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.54
-0.7%
Rand - Pond
22.61
-1.1%
Rand - Euro
19.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.37
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.8%
Platinum
971.35
+0.3%
Palladium
1,409.26
-0.2%
Goud
1,991.67
+0.1%
Silwer
22.63
+0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,687
+1.0%
Alle aandele
73,145
+0.9%
Hulpbronne 10
64,796
+3.0%
Industriële 25
98,127
+1.1%
Finansiële 15
14,826
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot