AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

VF verwerp grondbelasting

Met die beplande instelling van grondbelasting op landbougrond is die Regering met 'n gevaarlike spel besig. Dit kan die landbou sodanig knou dat dit hongersnood tot gevolg kan hê.

Mnr. Abrie Oosthuizen, leier van die Vryheidsfront in die Vrystaat, sê dat grondbelasting op landbougrond 'n daling in grondwaarde sal beteken. "Batewaardes kan sodanig verminder dat boere wat solvent is, insolvent gelaat kan word." Eerstewêreldlande soos Amerika, Australië en Nieu-Seeland het grondbelasting reeds in die jare vyftig afgeskaf, aangesien dit beskou is as 'n onregverdige belasting wat duur is en moeilik om te administreer. "Die ANC verklaar die grondbelasting-koers sal afhang van hoe sleg die finansiële toestand van die plaaslike owerheid is. Dit is 'n totaal onaanvaarbare finansiële beginsel. Die Regering bewys met hierdie houding dat hy nie bereid is om die probleme te takel nie, maar dat hy een fout met 'n ander fout wil regstel." Mnr. Oosthuizen sê plaaslike owerhede wend bykans geen poging aan om agterstallige dienstegelde in te vorder nie en verwag nou dat boere deur grondbelasting dié tekorte moet uitwis. Agterstallige dienstegelde aan plaaslike owerhede beloop tans meer as R26 miljard. Dit is meer as die totale verdedigingsbegroting van R18,6 miljard en genoeg om die Vrystaat (R9,3 miljard), Noordwes (R10,9 miljard) en Noord-Kaap (R3,2 miljard) se begrotings vir een jaar te finansier. Volgens mnr. Oosthuizen dui die feit dat tradisionele stamgronde van grondbelasting uitgesluit word daarop dat die Regering se oogmerk met grondbelasting uiteindelik die herverdeling van landbougrond is. "Grondbelasting het die potensiaal om boere van hul grond af te sit - dit kan lei tot die nasionalisering van plase. Die prys van transformasie raak nou net té hoog." 13 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.17
+0.1%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,723.74
+1.4%
Silwer
21.07
+1.7%
Palladium
2,322.50
+4.4%
Platinum
936.00
+3.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot