AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00
Skenk 'n artikel

Vier faktore waarna boere in 2023 moet oplet

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Veranderlik. Indien die 2023-’24-somerseisoen die begin van ’n droër siklus is, kan dit boere se besluite oor aanplantings beïnvloed. Dit beteken meer mielies of sonneblom kan dan geplant word. Foto: Vida Booysen
Veranderlik. Indien die 2023-’24-somerseisoen die begin van ’n droër siklus is, kan dit boere se besluite oor aanplantings beïnvloed. Dit beteken meer mielies of sonneblom kan dan geplant word. Foto: Vida Booysen

Die landbou is uitgelewer aan die weer en Suid-Afrika het die afgelope paar jaar eintlik goeie klimaatstoestande gehad, tot só ’n mate dat vier van die land se grootste mielie-oeste en hoogste opbrengste in die afgelope ses jaar gestroop is, sê dr. Werner Rossouw, direkteur en handelaar van Silostrat.

“Soos dinge tans lyk, kan vanjaar die vyfde van die afgelope sewe jaar wees wat ’n baie goeie oes oplewer. Daar is dele in die ooste wat ’n bietjie swaar trek weens ’n oormaat reën, maar veral in die sentrale en westelike streke lyk die oes werklik goed.”

Met die vooruitskouings van ’n warm Januarie met reënweer wat moontlik in Februarie volg, is ’n baie goeie someroes in 2022-’23 volgens Rossouw moontlik. “Dit lyk tog asof vanjaar die laaste jaar van ons sogenoemde nat siklus kan wees en dat die reënpatrone na ’n droër siklus neig. Tog moet beklemtoon word dit dui nie noodwendig op ’n droogte in 2023-’24 nie, maar net die begin van ’n droër siklus.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.12
-0.2%
Rand - Pond
20.94
-0.2%
Rand - Euro
18.71
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,023.79
-0.1%
Palladium
1,681.40
+0.7%
Goud
1,914.08
+0.1%
Silwer
23.50
+0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,874
+0.3%
Alle aandele
80,036
+0.3%
Hulpbronne 10
74,924
+0.3%
Industriële 25
103,003
+0.4%
Finansiële 15
16,596
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot