AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8963
-64,00
CORN
06 Okt
-
4942
36,00
SOYA
06 Okt
-
9499
234,00
SUNS
06 Okt
-
10473,2
191,20
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5040
80,00
YMAZ
06 Okt
-
4657
57,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vier gesoek vir Limpopo-plaasmoord

Vier verdagtes word tans gesoek ná die moord van ’n boer van Baltimore, maar volgens die SAPS kon meer mense by die aanval betrokke gewees het.

Vier mans het te voet van mnr. Johan van Rensburg van Baltimore se plaas af gevlug ná hy doodgeskiet is. Dít is die getuienis van ‘n groep Amerikaanse jagters wat op die plaas tuisgegaan het tydens die voorval wat Woensdagnag, 20 Junie plaasgevind het.

“Die vermoede bestaan egter dat die mans tot by die grootpad gehardloop het, waar hulle deur ’n voertuig opgelaai is, ons kan dus na vyf of ses verdagtes kyk op die ou end,” vertel kol. Ronel Otto, woordvoerder vir die polisie in Limpopo.

Otto sê vyf mans is Donderdag, 21 Junie 2012, na ’n plaaslike polisiekantoor geneem vir ondervraging, maar hulle kon nie met die moord verbind word nie en is vrygelaat.

Luidens ’n berig in Beeld het die 77-jarige Van Rensburg tydens die aanval tuis aangesterk nadat hy verlede week ‘n breukoperasie ondergaan het. Mnr. Hanno van Rensburg, sy seun, sê Van Rensburg het suurstof gebruik. Hy is in die sy geskiet en het glo nie wakker geword voordat die eerste skoot hom getref het nie. Me. Glodien van Rensburg is drie keer in die kop en nek geskiet en Hanno vertel dat hulle nie seker is of sy gaan oorleef nie.


'Hulle wil oorlog maak'
Intussen het Hanno die rede vir sy pa se moord voor die deur van die ANC-Jeugliga gaan lê. “Die ANC-jeugliga sê hulle wil ons grond met geweld vat en oorlog maak. As hulle wil oorlog hê, moet hulle kom, ons sal ook oorlog maak. My familie se bloed lê op hierdie grond.”

Hanno se opmerking volg op uitsprake van mnr. Ronald Lamola, ondervoorsitter van die ANC-Jeugliga, wat hy Dinsdag by die Durbanse Universiteit van Tegnologie gemaak het - “wetgewing so kragdadig soos oorlog is nodig om grond terug te gee aan die meerderheid Suid-Afrikaners, want dit is met geweld van hulle afgeneem”.

Mnr. Henry Geldenhuys, ondervoorsitter van die TLU SA, sê ook Lamola se uitsprake kan as ’n aansporing vir die aanval in Baltimore gesien word. “Daar bly niks anders vir boere oor as om ons vir ’n oorlog voor te berei nie.”

Bron: Beeld

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.4%
Rand - Pond
20.12
+0.0%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,716.55
+0.0%
Silwer
20.55
-0.5%
Palladium
2,263.23
+0.2%
Platinum
925.50
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,627
+0.7%
Alle aandele
66,040
+0.7%
Hulpbronne 10
63,271
-0.7%
Industriële 25
80,408
+1.5%
Finansiële 15
14,079
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot