AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vier in SA kan Namibiese skape invoer

Drie SA abattoirs en ? voerkraal kan nou skape van Namibiese uitvoerders ontvang.

Die nakoming van die vereistes vir die invoer van rooivleis uit Namibië is deur die Rooivleisprodusente-organisasie verwelkom.

Dit volg nadat hersiene regulasies vir die invoer van Namibiese vee na Suid-Afrika op 1 Julie in werking getree het. Die vier goedgekeurde geriewe is die Cartol-abattoir in die Wes-Kaap, die GWK-abattoir en -voerkraal en die Rooidag-abattoir, almal in die Noord-Kaap.

Mnr. Willie Clack van die RPO sê dit is verblydend om te sien dat invoerders nou uiteindelik hul administrasie rondom die operasionele prosedures ten opsigte van die invoer van slagdiere uit die buurland nakom.

Volgens Clack rus die onus op individuele invoerders om die operasionele prosedures na te kom om skape uit Namibië in te voer, soos die aansoek van vier plaaslike voerkrale of slagplase wat onlangs goedgekeur is. Na verwagting sal die aansoek van nóg 15 invoerders binnekort goedgekeur word.

'Grens op skrefie oop'

Dié kommentaar volg ná 'n berig op die Namibiese webwerf, Republikein, SA grense op skrefie oop vir skaapuitvoere.

Luidens die berig het die Namibiese regering 'n “sensitiewe” ooreenkoms met Suid-Afrika bereik, waarvolgens alle vee glo binnekort onder standaard- operasionele prosedures (SOP) uitgevoer sal kan word.

Die Namibiese ministerie van landbou en dié land se Lewendehaweprodusente-­organisasie (LPO) het ’n beroep op Namibiese uitvoerders van lewende hawe gedoen om hulle by die maatreëls te hou ter nakoming van die gesondheidsregulasies wat deur die Wêreldorganisaie vir Dieregesondheid (OIE) vereis word.

Die vervoer van Namibiese vee na enige Suid-Afrikaanse bestemming is onderhewig aan die bestaande, streng invoermaatreëls – maatreëls­ wat strenger inentings, toetse en kwarantynvereistes van groot- en kleinvee vir siektevoorkoming vereis.

Bron: Republikein

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.28
+0.6%
Rand - Euro
17.39
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,632.13
-0.7%
Silwer
18.66
-1.1%
Palladium
2,057.50
-0.8%
Platinum
857.00
-0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot