AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4777,8
-24,20
SOYA
05 Okt
-
9245
-20,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4942
26,00
YMAZ
05 Okt
-
4860
4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vierde plaasaanval skok Oos-Kaap

Die vierde plaasaanval in net soveel maande stuur skokgolwe deur die Noordoos-Kaap.

Die vierde plaasaanval in die omgewing van Maclear in die Noordoos-Kaap die afgelope vier maande het die gemeenskap geskok.

In die jongste voorval Sondagaand, 1 Junie, is mnr. Robert Rushmere (34) wat ’n winkel sowat 18 km van Maclear op die pad na Tsolo bedryf, vier keer van agter geskiet. Hy is in ’n kritieke toestand in ’n hospitaal in Oos-Londen opgeneem.

Volgens mnr. Anton Brummer, voorsitter van die Elliot AfriForum-buurtwag, het die aanvallers hooi op die plaas aan die brand gesteek om Rushmere na buite te lok waar hy hom teen ’n gewapende aanvaller vasgeloop het. “Hy is in die been geskiet en terwyl hy op die grond gelê het, is nog drie skote in sy rug en heup geskiet.

“Die ses rowers het daarna na die huis gehardloop waar sy vrou Larnel was, en die deur se slot afgeskiet. Die egpaar se 8-jarige seuntjie is ook deur een van die rowers met die kolf van ’n vuurwapen op die kakebeen geslaan. Hulle het al vier bande van Rushmere se voertuig stukkend gesteek en met wapens en kontant gevlug.”

Brummer sê die aanvallers was gewapen met R5-gewere en 9-millimeter pistole. “Ek was nou net in aanraking met AfriForum se hoofkantoor, wat mense hierheen gaan stuur om die gemeenskap by te staan om hulleself te beveilig en netwerke in plek te kry. Dit is die vierde aanval in die omgewing, maar gelukkig is niemand in die voorvalle noodlottig beseer nie. Mense moet besef meer sal gedoen moet word om al hoe meer na hulle eie veiligheid om te sien. Op Elliot sal ons radionetwerk binne twee weke aktief wees om mense saans en oggende te roep. Almal loop deur,” het Brummer bygevoeg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.70
-0.4%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,716.31
-0.6%
Silwer
20.73
-1.6%
Palladium
2,315.34
-0.3%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,706
-0.2%
Alle aandele
66,192
-0.2%
Hulpbronne 10
63,876
-1.1%
Industriële 25
80,102
+0.0%
Finansiële 15
14,159
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot