AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Vierde plaasmoord in Vrystaat vir 2010

Die vierde Vrystaatse boer vanjaar is die afgelope week op sy plaas naby Warden vermoor, sê VL.

Die vierde Vrystaatse boer vanjaar is die afgelope week op sy plaas naby Warden vermoor, sê Vrystaat Landbou (VL).


Mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van die organisasie se komitee vir wet en orde, sê die voorval was die tiende plaasaanval wat tot dusver vanjaar in die provinsie voorgekom het.


Hy sê mnr. Christiaan van Wyngaard, die slagoffer, het nie aan die organisasie behoort nie, maar hy veroordeel enige plaasmoord. Volgens Breytenbach is dit belangrik dat boere deel moet raak van inisiatiewe rondom gemeenskapsveiligheid sodat hulle ‘n netwerk het vir beskerming.


Begelei deur wag

Kol. Christopher Mophiring,  polisiewoordvoerder, sê dinge het Dinsdagmiddag (26 Oktober) soos normaal op die plaas verloop. Die 43 jarige Von Wyngaardt se 55 jarige vrou, Marie, het die middag van die dorp af by die huis aangekom en “die sekurteitswag by hul veiligheidshek het haar na die huis begelei, waarna hy Von Wyngaardt oor ‘n tweerigtingradio ingelig het dat sy veilig by die huis was. Von Wyngaardt was glo nog by sy kantoor.”


Volgens Mophiring het die sekuriteitswag en die plaaswerkers daarna huis toe gegaan.


Die volgende oggend

“Met inkloktyd die volgende oggend het die werkers op die egpaar afgekom. Die vrou het op die sitkamerbank gelê waar sy vasgebind was, en Von Wyngaardt se liggaam is op hul bed gevind, waar hy verskeie kere met ‘n skerp voorwerp gesteek is.”


Mophiring sê die Polisie is op soek na ‘n onbekende aantal verdagtes. “Ons is nog nie seker wat tydens die voorval gebeur het nie, aangesien net die boer vermoor is en niks uit die huis gesteel is nie.”


28 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
+0.2%
Rand - Pond
22.00
+0.3%
Rand - Euro
19.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Platinum
984.08
+0.3%
Palladium
1,495.50
+1.2%
Goud
1,981.02
+0.0%
Silwer
23.93
+0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,575
-0.7%
Alle aandele
76,177
-0.7%
Hulpbronne 10
66,578
-1.4%
Industriële 25
102,914
-0.3%
Finansiële 15
15,495
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot