AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

Viëtnam kry blaam vir stropery

Viëtnamese burgers kry deels die skuld vir die probleme met renosterstropery omdat renosterhoring in dié land net so gewild soos duur motors en ander luukse items is.

Skatryk Viëtnamese burgers kry deels die skuld vir die probleme met renosterstropery omdat renosterhoring in dié land net so gewild soos duur motors en ander luukse items is.

Die Suid-Afrikaanse regering het vandeesweek vir groter samewerking met die Viëtnamese regering gevra weens die skokkende aantal renosters wat reeds vanjaar doodgemaak is.


Volgens ’n berig op News24 neem die gewildheid van renosterhoring by die dag meer in Viëtnam toe. Daar word geglo dat renosterhoring enigiets van hoofpyn tot kanker kan genees.


Duurder as kokaiëne

Renosterhoring verkoop nou in dié land vir meer geld as kokaiëne. Hoewel renosters in die 1970’s op die randjie van uitwissing was, is dit gered met die hulp van bewaringsprogramme.

Die afgelope paar jaar is dié diere egter opnuut in gevaar met meer en meer renosters wat veral in Afrika op wrede maniere doodgemaak word.

Die Viëtnam het daarin geslaag om sy eie renosterbevolking uit te wis. Die laaste renoster in dié land is in 2010 in ’n nasionale park gevind. Dié dier is deur sy bene geskiet en sy horing is afgesaag.


Tussen 2006 en 2008 is drie Viëtnamese diplomate by hul ambassade in Pretoria verbind met renosterhandel-skandale. Een van dié diplomate is in ’n inkriminerende voorval op video betrap.


Bron: News24


4 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.0%
Rand - Pond
20.88
+0.1%
Rand - Euro
18.62
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,024.56
+1.3%
Palladium
1,669.70
+0.0%
Goud
1,914.65
+0.1%
Silwer
23.49
+0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,629
0.0%
Alle aandele
79,802
0.0%
Hulpbronne 10
74,686
0.0%
Industriële 25
102,624
0.0%
Finansiële 15
16,551
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Betroubare opregte mense is n maklike humoristiese mens en kom
Ek is n Vriendelike omgee mens met hope humor en Bae liefde vir my medemens. Geniet die buite lewe en vang graag vis en Kamp graag. H
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot