AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vind kreatiewe grondplanne, s

Boere moet kreatiewe oplossings soek om grondhervorming te laat slaag solank daar nie druk op hulle is nie.

"Anders as in Zimbabwe het ons nog geleentheid vir rasionele gesprekke oor grond,'' het mnr. Clem Sunter, voorsitter van Anglo American se Voorsittersfonds, op die varsproduktekonferensie op Somerset-Wes gesê.

Hy het gewaarsku dat die grondkwessie nie vanself sal weggaan nie.

Hy sê dis belangrik dat boere besef daar is dinge is wat hulle nie kan verander of beheer nie, maar dat hulle nie moet wag om dié waaroor hulle wel beheer het, te verbeter nie.

Die sleutel-onsekerhede vir boerdery is die weer, produkpryse en toekomstige politieke onsekerheid, maar al hierdie probleme is "gering'' teenoor die bedreiging wat boere in die gesig staar as die kwessie van grondbesit nie bevredigend opgelos word nie.

Mnr. Sunter sê dit help nie om lappies grond aan grondloses te gee en verwag dat hulle suksesvolle boerderye moet begin nie.

Meer kreatiewe oplossings moet gevind word, soos om groot familieplase en -boerderye in maatskappye of korporasies om te skep en byvoorbeeld plaaswerkers aandele daarin te gee.

Hy sê hy besef boere het 'n band met die grond en dat dit vir hulle moeilik sal wees om hul soewereiniteit te verloor, maar boere het twee keuses: hulle kan hulself agter hoë mure beskerm, of hulle begin beywer vir 'n vriendeliker Suid-Afrika. "Doen dit nou, solank daar nog nie druk op julle is nie, want die status quo is onvolhoubaar en kan nie werk nie.''

Mnr. Fred Meintjies van die Capespan-Stigting het vertel by watter ontwikkelingsprojekte die stigting betrokke is en gewaarsku: "Grondhervorming sal alle aktiwiteite in die toekoms oorheers.''

Mnr. Harry Moeng, streekbestuurder van die Land Bank in die Wes-Kaap, het gesê dié bank kan nie grondhervorming alleen dryf nie. "Julle moet help, julle is almal aandeelhouers in die landbou. Boere moenie net grond aan hul werkers gee nie, maar ook opleiding en ondersteuning deur voorligtingsbeamptes.''

Afgevaardigdes is tot nugterheid en aksie gedwing deur mnr. Taurai Makaure, hoofbestuurder van Interfresh Zimbabwe, toe hy aan die einde van die sessie oor ontwikkeling en opleiding gesê het: "Dit is bemoedigend om te hoor wat gedoen word. As ons maar so tydig opgetree ht, sou ons nie in dié situasie gewees het nie.''

Tog moet die gebeure in Zimbabwe vir Suid-Afrika 'n waarskuwing wees. "Ons was ook in 'n gemaksone, en wat gebeur het, was 'n groot skok.

"Suid-Afrika is in die kollig en die res van Afrika kyk."

16 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.32
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,628.34
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.50
+1.6%
Platinum
853.50
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot