AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vinke pes sentraal SA

Vinke pla in verskeie dele van die sentrale streek van Suid-Afrika en die departement sê hy sukkel om die vinke te probeer bestry.

Vinke pla in verskeie dele van die sentrale streek van Suid-Afrika en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye,  sê hy sukkel om die vinke te probeer bestry.

Mnr. Colen Burke, hulpbron-bewaringsinspekteur by die departement, sê Noordwes, die Vrystaat en die Noord-Kaap word tans deur vinkplae geteister.


“Hulle kom by Delareyville, Lichtenburg, Bultfontein, Reitz, Bothaville, Kroonstad en langs die Oranjervier in die Noord-Kaap voor,” vertel Burke.


“In die Bultfontein-omgewing kan ons hulle tans glad nie spuit of plofstof gebruik nie, want die voëls trek rondom waterbronne saam. Ons het die boere nou aangeraai om die voëls te verjaag met die rook van brande of brandende bande, sodat hulle na ’n gebied kan trek waar ons hulle wel kan spuit of skiet,” vertel Burke.


Oes

Mnr. Herman Meiring, streeksverteenwoordiger vir Vrystaat Landbou in Bultfontein, sê boere probeer die voëls met brand verjaag, want hulle lei groot skade. “In die begin het ons gedink hulle vreet sowat 0,2g koring per vink, maar tans is dit sowat 0,4g. As jy dit alles bymekaar tel vir derduisende voëls, is dit ’n groot verlies.”


Hy sê sommige boere begin dié week stroop, terwyl ander volgende week sal begin.


Burke sê hulle ondersoek tans ook ander moontlikhede wat dalk ’n meer permanente oplossing vir dié jaarlikse probleem kan bied. Dié moontlikhede sluit die gebruik van glufosfaat op riete in.


14 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
-0.9%
Rand - Pond
20.02
+0.6%
Rand - Euro
17.59
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,712.60
-0.2%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,278.00
+0.9%
Platinum
926.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot