AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vinnige afhandeling van grondeise ’n politieke besluit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adj.pres. David Mabuza. Foto: GCIS
Adj.pres. David Mabuza. Foto: GCIS
Nagenoeg 9 000 grondeise wat teen einde Desember 1998 ingedien is, is nog nie afgehandel nie.

Die besluit of ou grondeise vinniger afgehandel moet word, sal deur pres. Cyril Ramaphosa en mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, geneem moet word.

Só het adj.pres. David Mabuza gesê toe hy in die nasionale vergadering vrae van LP’s oor restitusie beantwoord het.

“Dit is ’n kwessie wat ’n politieke besluit verg. Ons weet van die mense wat die eise ingestel het, het reeds gesterf. Dit is ’n kwessie wat onmiddellik afgehandel moet word.” Nagenoeg 9 000 eise is nog uitstaande.

Mnr. Mandla Mandela, voorsitter van die parlement se portefeuljekomitee vir landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, wou weet of Mabuza glo dat die kommissie vir die herstel van grondregte op koers is om al die eise af te handel wat teen einde Desember 1998 ingedien is en dat die kommissie genoeg kapasiteit het om die eise af te handel.

Mabuza het gesê die werklikheid is dat die huidige fiskale beperkinge ernstige beperkinge plaas op die spoed waarteen die staat grondhervorming kan doen. Die interministeriële komitee op landbou en grondhervorming sal voortgaan om oplossings te soek en die vordering met die afhandeling van uitstaande eise monitor.

Hy het gesê die kommissie is op koers om die ou eise af te handel, maar dat die kwessie met die president en die minister van finansies bespreek moet word. Dit neem te lank om die eise af te handel omdat die staat nie die nodige finansiële hulpbronne het nie.

Hy het gesê die hof vir grondeise is bemagtig is om so vinnig moontlik dispute van grondeisers op te los en dat die nodige kapasiteit by die kommissie gevoeg is om die eise te verifieer. “Die verifikasieproses sal nou teen die verlangde spoed plaasvind, maar ons het die hulpbronne nodig om vir die eise te betaal.”

Mabuza het gesê hoewel vele probleme met die restitusieprogram ondervind is en die prestasie nie bevredigend is nie, is daar geen twyfel dat beduidende vordering gemaak is in die herstel en herverdeling van grond na die regmatige eienaars nie.

Altesaam 82 295 grondeise is sedert die begin van die restitusieproses tot einde September 2021 afgehandel met 3,8 miljoen ha grond wat aan begunstigdes oorgedra is. Die koste beloop R24 miljard. Finansiële vergoeding van meer as R18 miljard is uitbetaal. Die staat het 5 miljoen ha grond aangeskaf in die restitusieproses en vir die hervorming van grondbesit. Altesaam 309 335 begunstigdes het voordeel getrek.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot