AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Virus 'beroof wyn van toekennings'

Die invloed van die rolblaarvirus in die wynbottel is opvallend, sê beoordelaars van die Old Mutual Trofee-skou.

Die ekonomiese dilemma waarin die wynbedryf hom bevind beteken dat druiwe van virusvrye, ou wingerde, vir ewig buite wynmakers se bereik sal wees, want produsente kan nie bekostig om dit te vervang nie.

Tydens ’n terugvoersessie ná afloop van die beoordeling van 1 067 wyne vir die jaarlikse Old Mutual Trofee-wynskou, het beoordelaars gesê die invloed van die rolblaarvirus in die bottel is opvallend.

Mnr. Michael Fridjhon, voorsitter van die beoordelaarspaneel, meen dit het te doen met ’n dieperliggende ekonomiese vraagstuk in die wynbedryf.

“Die primêre produsent se prys word net afwaarts gedwing. Teen R5000 tot R7000 per ton vir druiwe sal jy nooit genoeg geld bymekaar kan maak en dit kan bekostig om besmette wingerde te vervang nie.

Skoon, ou wingerde

“Die een ding wat ons die meeste nodig het, naamlik skoon, ou wingerde, sal nooit moontlik wees nie, weens die prysstrukture waarin die bedryf hom bevind. Dis so eenvoudig soos dit.”

Volgens een van die beoordelaars, mnr. François Rautenbach, hoof van Singita-wildreservaat se direkte wynprogram, was die makliker wyne om eenkant toe te stoot tydens die paar dae van beoordeling dié wat “duidelike tekens” van viruskarakter getoon het.

“Die verskil is duidelik in die bottel. Daar is sonder twyfel meriete daarin om jou wingerde te vertroetel en virus te bestry.”

Die gouemedaljewenners is op die laaste dag weer beoordeel om te bepaal watter wyne met trofees gaan wegstap op 31 Mei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.49
+1.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.49
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,339.50
+5.2%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,095
+2.9%
Hulpbronne 10
64,234
+4.2%
Industriële 25
79,745
+2.9%
Finansiële 15
14,055
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot