AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

VL draai rug op Afrikanerbond

Vrystaat Landbou het homself op sy kongres vandeesweek van die Afrikanerbond gedistansieer.

Vrystaat Landbou (VL) het homself op sy kongres vandeesweek van die Afrikanerbond (AB) gedistansieer.


Luidens ’n berig in Volksblad (4 Augustus 2011) het mnr. Louw Steytler, voorsitter van die organisasie, gesê “ ’n jaar se daglig” moet tussen die organisasies bestaan.


Steytler het in sy voorsittersrede in Bloemfontein gesê: “Ek weet dit is ’n netelige saak, maar die VL is vir lede uit ’n baie wyer spektrum. Onthou, partypolitiek hier is uitgeroei.”


Volgens Steytler wil hulle graag gesprekke met verskeie partye begin en verhoudinge bou. “Die verbintenis met die AB belemmer dié soort gesprekke en dít is waarom die VL hom heeltemal distansieer.”


Oor kleurgrens heen

Steytler sê alle lede van die organisasie is belangrik. “Ons is ’n vrywillige organisasie vir landbouers oor die kleurgrens heen.” Volgens hom kan individue van die VL hul verbintenis met die AB behou, maar die oorgrote meerderheid het nie die AB nodig nie.


Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, het in sy groeteboodskap aan die kongres die stelling gemaak dat dit onwaar is dat Agri SA met die AB in enige gesprekke is.


“Ek wil dit onomwonde stel dat ons nie saam met die AB werk nie, nie saam met hulle praat nie en ook geen skakeling met hulle het nie.”


Bron: Volksblad


4 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot