AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

VL sê nee vir grondbelasting

Vrystaat Landbou (VL) sal grondbelasting met alles tot sy beskikking beveg. Dit is nog nie eens in nasionale wetgewing vervat nie en kan ontwikkel in die nasionalisering van landbougrond. Die instel van grondbelasting is eenparig op die VL-kongres in Bloemfontein verwerp.

Grondbelasting, soos wat nou deur die munisipaliteit van Nketoana (Reitz, Petrus Steyn, Lindley en Arlington) beoog word, moet gestop word, anders gaan dit na ander distrikte en die res van die land oorspoel. Dit is onprakties om 'n bedryf met so 'n lae winsgrens nog verder te belas, is gesê.

Mnr. Kiewiet Ferreira, uittredende VL-voorsitter, het in sy voorsittersrede gesê die landbou in die Vrystaat kan nie grondbelasting bekostig nie. Die nasionale wetgewing daaroor is nog nie eens afgehandel nie.

Dit blyk dat meer as een ander munisipaliteit ook grondbelasting as moontlike bron van inkomste oorweeg. In Welkom is sprake van grondbelasting van 8 %.

Mnr. Scholtz van der Merwe van Koffiefontein het gesê in Koffiefontein het 'n munisipale amptenaar gesê die persentasie van grondbelasting sal afhang van die behoeftes in die munisipaliteit se begroting. "Dit is uiters gevaarlik vir die landbou. As dit nie in Reitz gekeer word nie, sal dit na ander distrikte oorspoel."

Mnr. Mann Oelrich, Vrystaatse LUR vir Landbou, het gesê hy sal self die standpunt oor grondbelasting aan die LUR vir Plaaslike Regering en Behuising, mnr. Lechesa Tesnoli, oordra.

Die groot probleem is dat die regeerders mense sonder ervaring is. Daarom moet boere individueel by die amptenare betrokke raak en met hulle praat. Só is dit moontlik om die mense geleidelik te oortuig wat die regte rigting is.

Van die afgevaardigdes het gesê die munisipaliteit se optrede is arrogant. Geen vordering word op vergaderings gemaak nie. Die munisipaliteit wil nie met die boere praat nie. Hy wil net hul geld hê om tekorte weens wanbetaling aan te vul. Munisipale ampsdraers daag nie op vir vergaderings met die boere nie en geen notules word geneem nie.

Die beskrywingspunt deur mnr. Borrie Erasmus van Senekal lui "die herverdeling van rykdom en koste van grondhervorming is 'n nasionale verantwoordelikheid wat nie deur grondbelasting op munisipale vlak aangepak kan word nie."

'n Subkomitee van die Katz-kommissie het bevind grondbelasting van 1 % sal te duur wees om te administreer. Meer as 1 % sal neerkom op nasionalisering van plase. Met sy beoogde belasting van 2 % is die Nketoana-munisipaliteit dus besig met nasionalisering.

Mnre. Piet du Plessis van Rouxville en Wessel Bonnet van Brandfort het gesê onderhandelings moet nie eens oor 'n grondbelasting-koers gevoer word nie. As dit eers gedoen word, aanvaar jy die beginsel.

23 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot