AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

VL veroordeel plaasaanval by Villiers

Vrystaat Landbou (VL) het ’n ernstige beroep op alle boere in die provinsie gedoen om paraat te wees.

Hulle moet ook by dié organisasie se landelike veiligheidsplan, met die samewerking van die SAPD, in hul omgewing betrokke raak.

Dié vermaning volg in ’n veroordeling van die plaasaanval op ’n egpaar in die distrik Villiers in die eerste week van die jaar.

Die 64-jarige mnr. Jannie du Plessis,’n vooraanstaande boer van Villiers, en sy vrou, Stinnie (59), is in die vroeë oggendure in hul slaapkamer op hul plaas deur twee rowers oorval.

Du Plessis is in die buik gewond en minstens agt uur lank saam met sy vrou in hul kluis toegesluit.

Mnr Dan Kriek, VL-voorsitter, sê misdadigers, soos in die Du Plessis-geval, het geen respek vir die samelewing, ander se eiendom, wetsgehoorsame burgers en menselewens nie. “Hulle eien hulself die reg toe om burgers aan te val, te beroof en vir dood agter te laat. Ons vertrou dat die polisie se ondersoek spoedige inhegtenisnemings sal meebring,”sê hy.

“Die VL sal met die samewerking van die Du Plessis-familie en die plaaslike landbouvereniging nabetragting oor die gebeure hou. Die VL sal die gemeenskap ondersteun deur onder meer ons veiligheidsplan meer doelgerig toe te pas en doeltreffender te bestuur.”

Du Plessis moes onder meer ’n operasie ondergaan om een van sy niere te verwyder. Mnr. Org du Plessis, Jannie se oudste seun, sê die operasie het minstens twee uur geduur en het glad verloop. Du Plessis junior sê sy ma, wat sedert die voorval in die Riemland-kliniek op Frankfort berading kry, was darem in staat om haar man ná die operasie in die Netcare-Union-hospitaal in Alberton te besoek.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot