AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vlaag moorde ruk KZN-boere

KwaZulu-Natal se boerderygemeenskap is opnuut geruk deur die onlangse moorde van vier mense in sy geledere. Die voorsitter van Kwanalu, mnr. Walter Ntuli, is geskok oor die voorvalle en sê die onderliggende oorsake van misdaad in Suid-Afrika moet nou ernstige aandag kry as daar enigsins gehoop word op langtermyn stabiliteit in die land.

Dié moorde het die hoop laat vervaag dat daar dalk hierdie jaar 'n afname in aanvalle en moorde onder boere in die provinsie kan wees.

Volgens Kwanalu is die versigtige optimisme onder boere is verpletter ná mnr. Robyn Dent en sy vrou, Joan, onlangs in die omgewing van Wartburg vermoor is, mnr. Andries Pretorius op sy plaas naby Dundee vermoor is en mnr. Johnny Scheepers 'n paar dae gelede op sy plaas by Vryheid geskiet is terwyl hy in sy voertuig gery het.

Sedert Januarie vanjaar was daar reeds 55 aanvalle en 12 moorde op plase in die provinsie. Sedert April 2001 tot aan die einde van verlede jaar was daar 33 aanvalle en 13 moorde.

Mnr. Ntuli sê dit is uiters belangrik dat boere hul veiligheid op plase voortdurend moet opskerp. Hy sê Kwanalu is verbind tot die rol wat hy kan speel om dié saak op die hoogste regeringsvlak en kort en lang termyn oplossings vir misdaad in landelike gebiede sal steeds die hoogste voorkeur geniet.

Hy het namens Kwanalu en die boere van KwaZulu-Natal meegevoel uitgespreek teenoor die naasbestaandes van die oorledenes.

' het Agri SA bekend gemaak dat hy mnr. Charles Nqakula, Minister van Veiligheid en Sekuriteit, op 29 Julie gaan ontmoet om oor die bekamping van plaasaanvalle te praat.

Daar sal gepraat word oor aanvullende maatreëls om aanvalle hok te slaan en verbetering van bestaande maatreëls. Volgens statistiek deur Agri SA neem plaasaanvalle jaarliks toe en dit wil voorkom of dit hierdie jaar weer die geval sal wees.

Mnr. Kobus Visser, direkteur owerheidsdienste van Agri SA, sê dié organisasie wil mnr. Nqakula vra om die provinsies te besoek waarin die meeste aanvalle voorkom. Hulle wil ook reël om kwartaalliks met die minister oor veiligheidsake te vergader.

Volgens Agri SA se syfers was daar sedert 1991 reeds 6 844 plaasaanvalle waarin 1 236 mense vermoor is.

26 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
-0.8%
Rand - Pond
19.68
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,651.94
-0.5%
Silwer
18.74
-0.8%
Palladium
2,204.49
+2.5%
Platinum
866.50
+0.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,318
-0.2%
Alle aandele
63,679
-0.2%
Hulpbronne 10
60,220
+4.1%
Industriële 25
77,238
-1.6%
Finansiële 15
13,816
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot